Mikro-organismes Flashcards
Wat is bakterium?
Mikroskopiese organisme wat in omtrent alles voorkom- sleg of goed
Wat is ń virus
Mikroskopiese organisme wat siektes veroorsaak
Wat is Protista
Eukarioot, wat beteken dat dit ń ware nukleus het
Waarvoor staan TB
Tuberkulose
Wat is TB
Ernstige siekte in suid-afrika en Afrika
Word deur bakterieë veroorsaak
Een bakterieë kan homself elke 20min dupliseer
Wat is die 4 mikro-organismes
Virusse
Fungi
Protista
Bakterieë
Eienskappe van ń virus
Mikroskopies Nie-sellulêr Aansteeklike mediums Kleiner daarom so gevaarlik ultra mikroskopies Eensellig Miv wat vigs kan veroorsaak
Eienskappe van bakterieë
Een kern DNA word gevind Eensellige organisme Mikroskopies Prokarioties In elke habitat Meestal voordelig Soms parasities soos TB
Wat is mikro- organismes
Organisme so klein dat dit net met ń mikroskoop gesien kan word
Eienskappe van protista
Ware kern Eensellig Word gevind waar daar genoeg vog is Eukarioties Veroorsaak siektes soos malaria
Eienskappe van Swamme
Het ń kern Absorbeer voedingstowwe uit die omgewing deur kragtige ensieme Sommige swamme is parasiete Eukarioties Eensellig (gisse) Veelsellig (skimmel) Meestal saprofities
Wat is parasiete
Organisme wat voedingstowwe van ander organismes af kry ten koste van die gasheer
Wat is konsentrasies
Sterkte van ń oplossing
Gee voorbeelde van watter siektes veroorsaak word.
Virus- MIV en VIGS
Protista - Malaria
Bakterieë- TB en Cholera
Wat is die vergelyking vir die meeting van mikro-organisme
Gemete lengte (:gedeel deur:) gemete lengte van skaal X werklike lengte skaal
Bv. 20mm (:gedeel deur:) 10mm x 1 mikrometer
= 2 mikrometers
Wat is die vorms van bakterieë
Spirilli - spiral
Bacilli - long
Cocci - round
Wat is antibiotika
Medisyne wat gebruik word om infeksies wat deur bakterieë veroorsaak word te behandel. Word deur skimmel gemaak. Penisillen is algemene antibiotika - Alexander Fleming
Hoe kan jy malaria vermy
Deur muskiete weg te hou Deur sitroenella plie Lafetal olie Katte kryt catnip Knoffel Pille Muskiet nette
Wat is biotegnologie
Die gebruik van organismes om stowwe te vervaardig
Waarvoor staan VIGs en MIV
Verworwe ImmuniteitsGebrekSindroom
Menslike ImmuniteitsgebrekVirus
Wat is vatbaar
Kan iets baie maklik opdoen
Wat is infeksies
Inval van ń organisme deur ń patogeen
Noem 3 wateroordraagbare siektes
Cholera - vibrio cholerae
Disenterie - salmonella
Ingewandskoor - salmonella
Hoe kan jy oordraaglike siektes voorkom
Skoon eetgerei te gebruik
Hande te was voordat ons eet
Water te kook of suiwer
Wat is anaërobies
In die afwesigheid van suurstof