Buite Die Sonnestelsel Flashcards
1
Q
Wat is ń ligjaar
A
Eenheid van afstand wat lig in een jaar deur ruimte reis
2
Q
Wat is ń lig-uur
A
Afstand wat lig in een uur reis
3
Q
Wat is ń ligminuut
A
Afstand wat lig in een minuut reis
4
Q
Wat is mitologie
A
Versmpameling van ou verhale oor gode en helde wat dikwels gebruik word om iets in die natuur te verduidelik
5
Q
Wat is ons naaste ster
A
Die son
6
Q
Naaste ster aan ons sonnestelsel
A
Alpha centauri - 270 duisend keer verder weg van aarde af as die son
7
Q
Wat is een ligjaar gelyk aan
A
10000000000000km of 10 triljoen kilometer
8
Q
Wat is ń sterrestelsel
A
Stelsel van baie sterre
9
Q
Wat is die 4 vorms van sterrestelsels
A
Spiraalsterrestelsels
Staaf-spiraalsterrestelsels
Elliptiese sterrestelsel
Onreëlmatige sterrestelsels