Die Sonnestelsel Flashcards
Wat is kernreaksie
Reaksie waarin die nukleus van ń atoom verander
Wat is ń planeet
Voorwerp in ń wentelbaan om die son of ń ster
Wat is ń maan
Natuurlike voorwerp wat om ń planeet wentel
Wat is ń wentelbaan
Baan van een voorwerp in die ruimte om ń ander
Wat is ń asteroïed
Groot, rotsagtige voorwerp wat om die son wentel
Wat is ń komeet
Ruimtevoorwerpe wat ń rotsagtige kop en stert van stof en gas het
Wat is ń buitenste dwergplaneet
Kleiner as enige van die agt planete; in wentelbaan verby Neptunus
Wat is die son
Die son is ń ster
Reusagtige bal vuurwarm waterstof en heliumgas met ń massa en grootte wat moeilik is om te begryp
Wat is die planete in ons sonnestelsel
Maak vir alle maer jakkelse sop uit nartjies
Mercurius, venus, aarde, mars, jupiter, saturnus, uranus, neptunus
Wat is ń ellipties
Ovaalvormig; ń uitgestrekte sirkel
Wat is ń meteoroïedes
Klipagtige objek kleiner as ń asteroïed
Wat is die Kuipergordel
Ń streek in die ruimte anderkant die wentelbaan van Neptunus baie ver van die Son af
Wat is die Oort Wolk
Verder van die son af
Mercurius
Klein en het geen mane nie
Nagtemperatuur -170C
Dagtemperatuur 430C
Een jaar = 3maande op aarde
Venus
Effens kleiner as aarde
Gemiddelde temperatuur 460*C
Geen mane
1 jaar = 7 maande op Aarde
Aarde
Blou planeet genoem
3/4 van aarde is met oseaan bedek
Gemiddelde temp. 15*C
Het een maan
Mars
Rooi planeet Nags. -120*C Dag - 10*C 1 jaar = 11 maande op aarde 2 mane
Jupiter
11 keer groter as aarde
Gemiddelde temp. -150* C
1 jaar = 12 jaar op aarde
66 mane
Saturnus
9 keer groter as aarde Gemiddelde temp. -180*C 1 jaar = 30 jaar op aarde 62 mane Het ringe
Uranus
4 keer groter
Gemiddelde temp. -220*C
1 jaar = 84 jaar op aarde
27 mane
Neptunus
4 keer groter as aarde
Gemiddelde temp. -200*C
1 jaar = 165 jaar op aarde
13 mane
Hoekom is die aarde geskik om lewe aan te hou.
Nie te naby of ver van Son af nie
Temperatuur daal en styg nie te ver van mekaar af nie
70% van die aarde is water
4 dinge maak die aarde perfect vir lewe
Tempertuur
Water
Sonlig
Suurstof
Wat is ń ster
Voorwerp soos die son, maar so ver dat ons dit in die naghemel as ń flikkerende wit lig waarneem