Melissa Flashcards

1
Q

Taksonomie

A

‘n Lys waarvolgens verskillende sintaktiese eenhede georganiseer is in bepaalde klasse en kategoriee

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Generatiewe grammatika

A

Kognitiewe benadering tot taalondersoek d.w.s. wat sprekers weet v hul eerstetaal

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Universele Grammatika

A

Teorie oor die aard van gramamtikas van allle moontlike menslike tale.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Argumente vir Aangeborenheidshipotese

A
  1. Taalverwerwing en spraak is uniek aan die mens.
  2. Alle normale kinders kan (enige) taal verwerf, ongeag intelligensie.
    3.Eenvormige ontwikkeling van grammatikas binne en oor taalgrense
    ̶ dui daarop dat kinders “biologies toegerus is” / beskik oor “genetiese riglyne” vir die taak van taalverwerwing.
  3. Die spoed van verwerwing (na 18 maande) ondersteun die idee van ’n “genetiese program”.
  4. Daar is ’n kritieke tydperk vir die verwerwing van die grammatika van ’n taal ̶ vanaf ongeveer 18 maande, met ’n afsny-ouderdom rondom puberteit.
    Die kritieke tydperk-hipotese word ondersteun deur gevalle van kinders wat grootgeword het sonder genoegsame blootstelling aan taal, bv. Genie.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

UG beginsels

A
  • reeds biologies beskikbaar, teenwoordig by geboorte
  • nie verwerf/aangeleer
  • deel van genetiese “erfenis”
  • universeel
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Sintaksis is

A

die studie van:

a. hoe frases en sinne gestruktureer/opgebou is uit kleiner eenhede soos bv. woorde, en
b. die meganismes / operasies / bewerkings / prosedures waardeur sulke strukture gevorm word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Lokaliteitsbeginsel

A

Grammatikale bewerkings is lokaal.

M.a.w., gegee ’n spesifieke element E en ’n spesifieke posisie P, dan mag

a. P net gevul word deur die naaste beskikbare E, en
b. E net verskuif word na die naaste beskikbare P

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Subjekbeginsel en Nulsubjek-parameter

A

A. Subjekbeginsel
Elke volledige sin moet ’n subjek hê B. Nulsubjek-parameter
Waarneembare (overte) vs. onwaarneembare (koverte) subjekte
(e.g. Italian vs. English | bv. Italiaans vs. Engels)

Nulsubjek-parameter:
Die subjek van ’n finiete/tyddraende stelsin in taal X
(a) kan foneties-leeg wees (= ’n nulsubjek, aangedui as pro, soos bv. in Italiaans, Spaans, Xhosa), óf
(b)moet verplig foneties-gevul wees (= ’n nie-nulsubjek, soos bv.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

W(h) beginsel en W(h)-parameter

A

A. W-beginsel
Inhoudelike vrae word gevorm deur die gebruik van vraagwoorde

Bv. Afrikaans: wie, wat, wie s’n, waar, wanneer, waarom/hoekom, hoe
Wie het die boek gelees?, Waar sal hulle bly?, Hoe voel jy?
Watter huis is joune?, Na wie het jy verwys? A. W-parameter
In taal X word die vraagwoord/frase in nie-eggo inhoudelike vrae
(a) óf na voor in die sin verskuif (soos in Afrikaans en Engels),
(b) óf glad nie verskuif nie (soos in Mandarynse Chinees, Koreaans, Hindi).

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Hoof-beginsel en Hoof-posisie parameter

A

A. Hoof-beginsel
Elke frase besit ’n verpligte HOOF wat opsioneel saamgevoeg/gekombineer kan word met ’n KOMPLEMENT(E).

Bv., ’n werkwoordfrase (= VP) besit ’n verpligte werkwoord (= V) as hoof

EN so ’n V kan óf alleen voorkom óf gekombineer word met een/meer ander elemente, bv. met ’n uitdrukking wat funksioneer as die direkte objek, soos [die bal] in die VP [skop die bal]. B. Hoof-posisie-parameter
In taal X staan ’n hoof
(a) óf voor sy komplement (soos bv. in Engels)
(b) óf na sy komplement (soos bv. in Japannees)

Bv. Mary invited John vs. Mary-ga John-o sasotta

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Parameters

A

 verteenwoordig grammatikale opsies
 gee uitdrukking aan taalspesifieke grammatikale aspekte
 is aangebore
 taalspesifieke inhoud verwerf deur blootstelling = onbewustelik “geleer”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat behels Taalverwerwing?

A
  1. Leer van leksikale items

2. Vasstel van parameterwaardes

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Soorte bewyse

A

(a) positiewe bewyse : blootstelling aan data/taaluitings

(b) negatiewe bewyse:
(i) direkte negatiewe bewyse = korreksie deur ander, en self-korreksie
(ii) indirekte negatiewe bewyse = nie-voorkoms van data

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Rol van negatiewe bewyse

A

 korreksie relatief seldsaam/ vind nie baie plaas nie.
 kinders reageer nie op korreksie nie.
 self-korreksie seldsaam.
 nie-voorkoms van data sou blootstelling aan oneindige hoeveelheid toevoer vereis. (Bv. Wanneer ’n persoon in sy leeftyd glad nie daaraan blootgestel word nie.)
 parametriese variasie beperk tot binêre opsies, negatiewe bewyse dus onnodig.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly