Meganismes Flashcards
Meganiese voordeel
N begrip wat beskryf hoeveel makliker sal wees as n meganisme of masjien gebruik word om n taak te verrig
Wig
Tweesydige skuinsvlak wat mekaar by n gemeenskaplike punt ontmoet
Ratte
N wiel met tande wat met ander skakel om n taak te verrig
Ratstelsels
N kombinasie van ratte wat n spesifieke taak wil verrig
Skuinsvlakke
N plat oppervlakte wat tesn n skuinste vlak staan sodat een kant hoer is as die ander op n vrag op of af te laai
Dryfrat
Die hoofrat wat die insetbeweging maak
Gedrewe rat
Die rat wat gedryf word om n uitsetbeweging te maak
Nokke
Tipe rat wat roterende beweging na n op en af beweging verander
Krukke
N as met n reghoekige slinger buig in die as.Verander roterende beweging in wederkerige beweging.