Impak Van Tegnologie Flashcards

1
Q

Omgewing

A

Die kring waarin mens verkeer,nabyheid,hou verband met omgewing

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Bio-afbreekbaar

A

Materiaal breek af wanneer natuur elemente soos wind en water blootgestel wors om besoedeling te voorkom

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Ontbinding

A

Verrotting,bederf en word in elemente verdeel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Duursaamheid

A

Bly lank goed.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Verbruikers

A

Iemand of iets wat produkte gebruik.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Verminder

A

Maak minder

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Herwin

A

Iets wat nutteloss geword het weer te gebruik

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Kitskos winkels

A

Plekke waar wegneem etes gekoop word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Logo

A

N simbool wat n organisasie gebruik om sy produkte te bemark

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Verpakking

A

Omhulsels of houers waarin produkte verpak word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Natuurlike hulpbronne

A

Natuurlike dinge soos hout,water of grond wat mense vir hulself gebruik

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Versterkte

A

Sterker gemaakte

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Prototipe

A

N eerste weergawe van n produk wat gebruik word om ander te maak of ontwikkel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Twee verdwynpunt perspektief

A

Word gebruik om die ontwerper se eerste idees van n voorstel oor te dra

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly