Eenheid 1 Flashcards
Elektriese Torings
Strukture waaraan elektriese kragdrade gekoppel is
Strukturele Onderdeel
Verskillende dele wat n figuur versterk
Kolomme
Vertikale,regop strukturele onderdeel (Pilaar)
Balke
Sterk strukturele onderdeel wat gewig oor n groot afstand dra
Boe
Strukturele versterkingstegniek met komponente wat n gekurfde lyn volg om n afstand te oorspan
Steunmure
Argitektoniese muur wat teen n ander muur gebou word om dit te ondersteun
Stutte
Balke wat n struktuur ondersteun en versterk
Ankers
Sterk kabels wat maste en brue ondersteun
Ankerkabel of tou
Kabel of tou wat n voorwerp stabiliseer wanneer dit opgehys word of laat sak word of om enige iets vas te maak wat van posisie kan verander
Krag
Dit is n alsie wat stoot of trek en veroorsaak dat n voorwerp se vorm en beweging verander
Uitwerking van n krag op n voorwerp…….3
Grootte van die krag
Rigting van die krag
Aanwendingspunt van die krag
Soort kragte
Spanningskrag-Trekkrag Kompressiekrag-Drukkrag Wringingkrag-Draaikrag Buigkrag-Krag wat maak laat strukture buig Skuifkrag-Skeurkrag
Wringingkrag
Kragte wat veroorsaak dat strukturele onderdele inmekaardraai
Buigkrag
Kragte wat veroorsaak dat strukturele onderdele buig
Kruisverspanstukke
N Balk wat van hoek tot hoek gebruik word om die raamwerk te versterk