Marike Flashcards

AFK1503-18-S2.1

1
Q

Deur fyn te luister kan jy:

A

[2] misverstande tot ’n minimum beperk.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Die term “konteks” word gedefineer as:

A

[4] die omgewing of omstandighede wat die deelnemers aan die kommunikasieproses tot
interaksie in staat stel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is denotasie?

A

[2] Die feitelike betekenis van die woord

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

“Die aanwesigheid van maatstawwe, standaarde of rigsnoere” noem ons …?

A

[4] norme

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Niestandaardafrikaans bestaan uit twee kategorieë, naamlik…

A

[4] omgangsvariëteite en registervariëteite.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Vraelyste, boeke, liedjies, artikels en gesprekke is almal voorbeelde van…?

A

[3] teks

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Watter een van die volgende is die korrekte fonetiese transkripsie vir die woord “graaf”?

A

[2] [xra:f]

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Watter een van die volgende stellings is waar?

A

[1] Fonetiese klanke word tussen vierkantige hakies geplaas.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wanneer ons “op die” as “oppie” uitspreek word dit …. genoem.

A

[3] assimilasie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat is “implisiete taalkennis”?

A

[2] Dit wat jy reeds omtrent taal en taalgbruik weet

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Die heersende … word gewoonlik in die amptelike uitsprake van die regering van die dag
en die massamedia gereflekteer, en bepaal beleidsrigtings en besluite.

A

[3] diskoers

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat doen ’n metafoor?

A

[4] Dit skep ’n “woordprentjie” sodat mens met ’n nuwe perspektief na iets kan kyk.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Verbande tussen elemente in die teks, noem ons …

A

[2] intertekstualiteit.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Die lees van langer tekste, vir jou eie plesier, staan bekend as …

A

[3] ekstensief-lees

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Watter een van die volgende stellings oor “spreektaal” is waar?

A

[3] Mense leer gewoonlik eers om hul taal te praat en daarna te luister.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wat is die doel van ’n komma?

A

[1] Dit “grens” gedagtes in langer sinne af

17
Q

Die aksentsreep word gebruik om …

A

[4] ’n woord in ’n sin te beklemtoon.

18
Q

“Wortels” is morfeme wat…

A

[1] as die basis vir woordvorming kan dien, maar wat nie selfstandig kan optree nie.

19
Q

Die woord “hondehok” is ’n voorbeeld van ’n…

A

[3] samestelling.

20
Q

Watter een van die volgende stellings is onwaar?

A

[3] Presiese terugvoer op ’n e-pos is onmoontlik.