AFK1501-18-S2 Flashcards
Afrikaans
Alles wat ‘n teks literêr maak, insluitende idees oor die aard, funksie en waarde van literatuur, is deel van ‘n persoon se ……
[1] verhouding tussen fiksie en werklikheid
[2] literatuuropvatting
[3] verskillende idees oor letterkunde
Deur vervreemding kan ʼn skrywer…
[1] die leser dwing om anders na dinge te kyk. [2] die teks gebruik om die wêreld normaal te laat lyk.
[3] self van die leser vervreem.
Wanneer voor- en teenstanders se opinie van ʼn saak in konflik staan met mekaar, word dit … genoem.
[3] polemiek
Wat is Scholtz se opinie oor negatiewe leeservarings?
[2] ʼn Negatiewe leeservaring kan wel produktief wees, want die konfrontasie tussen teks en leser is deel van die avontuur van lees.
Moeilike woorde of onbekende verwysings in ʼn teks wat jy nie verstaan nie, kan … genoem word.
[3] leesversperrings
“The universe is made of stories, not of atoms”. Wie het hierdie stelling gemaak?
[2] André P. Brink
ʼn Eksterne verteller is …
[2] ʼn verteller wat nie deel vorm van die verhaal nie. [6]
Ouditiewe ervarings kan die volgende insluit:
[1] Stemme (dialoog) en geluide soos voetstappe en deure wat toeklap.
Wanneer jy na ʼn radiodrama luister, moet jy die … aspekte daarvan verbeel.
[3] visuele
Watter een van die volgende stellings oor ʼn alomteenwoordige verteller is nie waar nie?
[3] ʼn Alomteenwoordige verteller weet nie wat ander karakters dink en doen nie.
Tot watter denkskool behoort Stephen Greenblatt en Haydon White?
[2] Nuwe Historisme
Nuwe Historiste sien die geskiedenis as
[3] ’n subjektiewe vertelling
Die term “poetics of culture” impliseer dat
[3] literatuur binne ʼn sekere kulturele konteks bestudeer moet word
Literêre historiografie verwys na
[1] ’n optekening van die geskiedenis van ’n bepaalde letterkunde
Meesternarratiewe dui op
[3] vertellings wat identiteitsvormend is binne ’n sekere kultuur
“Winternag” verskyn rondom 1905 in
[1] die koerant Land en Volk
In die kortverhaal “Die joiner” (Van Melle) doop die man sy kind soos volg:
[3] Hope
Die kortverhaal “Op soek na die Slag van Rooipoeierspruit” (die Bothas)
[1] problematiseer die konsep van geskiedskrywing
Sirkusboere (Sonja Loots) vertel die verhaal van
[2] die boeregeneraals se na-oorlogse optredes by die Wêreldskou in St Louis
Sirkusboere kan beskryf word as ’n
[1] revisionistiese roman