Les2 Flashcards
Noem 4 Probleme in Weimar Republiek
●Inflasie was hoog
● Werkloosheid
●Moraal was laag
●Land was poleties verdeel
Hoekom het Hitler hierdie probleme uitgebuit ?
Om Duitsers se vertroue te wen
Wat kon Hitler doen en Hoekom?
Hy kon volgelinge werf om beheer oor Duitsland te neem
Tot wat het Duitse skaking gelei?
Duitse skaking het tot hiperinflasie gelei en geld het waardeloos geword
Wat is Primere Bronne?
●Iemand se werklike woorde dagboekinskrywing, oorspronklike dokument of ooggetuie se beskrywing van gebeurtenis
●n foto
●n betroubare bron
Wat is Sekondere Bronne?
●Interpretasie van primere Bron
●Inligting is oorvetel en oorgedra deur n persoon wat nie n ooggetuie was nie
●Koerantberigte is dikwels sekondêre bronne wat interpretasie en menings gee
● nie altyd betroubaar nie