Les 1: Flashcards
1
Q
Definisie van vergoeding?
A
Betaling van dienste
2
Q
Definisie van kommuniste?
A
Mense wat glo daar moenie social klasse wees nie en dat alle eiendom aan staat behoort
3
Q
Definisie van verdrag?
A
Ooreenkoms tussen lande
4
Q
Definisie van sluipmoord
A
Iemand dood te maak op grand van politieke redes
5
Q
Noem die geallieerdes
A
●Brittanje
●Frankryk
●Rusland
●VSA
6
Q
Noem die sentrale magte
A
●Duitsland
●Japan
●Italië
●Hongarye
7
Q
Noem die Groot Drie
A
●Lloyd George- Brittanje
●Clemenceau- Frankryk
●Woodrow Wilson- Amerika