Les 6: Flashcards
Definisie van volksmoord?
Beleid van doelbewuste doodmaak van etniese groep of nationaliteit
Wat het Jode gedra?
Geel Dawid ster
Wat het homoseksuele gedra
Pienk driehoeke
Wat het misdadigers gedra?
Groen driehoeke
Wat het politieke teestanders gedra
Rooi driehoeke
Wat het sigeuners gedra?
Swart driehoeke
Wie was ekonomies?
●Nie weermag dien nie
●Nie doctors,onderwysers,regters, of joernaliste nie
●Nie lotterywenners nie
●Alle Joodse eiendom moes gerigistreur word
●Teen 1939 kon geen Jode besigheid hê nie
Opvoedkundig?
●verban Joodse boeke tydens spesiale seremonies
●kon nie aan Duitse skole/universiteit studeer nie
Wat het by Kristallnacht gebeur?
●Nazi’s Val Joodse huise,winkels en sinagoges aan
●Nazi’s breek venters van Joodse winkels en steel inhoud
●in een nag 267 sinagoges afgebrand
●Staan bekend as die Kristallnacht-nie nag van gebreekte Glas
●meer Jode is na konsentrasie kampe gestuur-dwangarbeid
●was later vergas in konsentrasie kampe