Leereenheid 1.2: Interpersoonlike Kommunikasie Flashcards

1
Q

Noem die 2 tipes Interpersoonlike Kommunikasie:

A

Verbale Kommunikasie: Gesproke kommunikasie
Nie-Verbale Kommunikasie: Voorkoms, Liggaamstaal, Aanraking

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Hoekom is suksesvolle kommunikasie belangrik in die werkplek (6)?

A
  • Organisasiekultuur
  • Effektiewe spanwerk
  • Effektiewe werksverhoudings
  • Innovasie
  • Groei
  • Produktiwiteit en effektiwiteit
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

3 tipes selfkonsep:

A

Selfbeeld - Voorkoms, Persoonlikheid
Selfagting - Jou houding teenoor jouself
Idealeself - Hoe jy graag wil wees

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

MANIERE OM EMPATIE
TE BETOON:

A
  • Gee erkenning aan die ander persoon se gevoelens
  • Deel jou eie ervaring om die persoon op sy/haar gemak te stel
  • Toon dankbaarheid dat die persoon jou genoeg vertrou om sy/haar gevoelens met jou te deel
  • Toon belangstelling – weerstaan die versoeking om te praat en luister aandagtig
  • Wees ondersteunend en bemoedigend
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Noem die 4 kommunikasie style:

A

Agressiewe Kommunikasie: Woede, Dreigemente, Intimidasie, Harde woorde, Disrespek

Passiewe Kommunikasie: Vrees, Onderdanig, Vermy konflik, Bang vir gevolge

Passiefagressiewe Kommunikasie:
Skinder, Kom laat, Manipulerend, Wil die ander party te na kom,
op indirekte manier

Assertiewe Kommunikasie: Duidelike openlike kommunikasie, Vermy nie konflik nie, Nie bedreigende oogkontak

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Noem die 8 gesproke kommunikasie vaardighede:

A
  1. Toonhoogte: Frekwensie van stem
  2. Toon: Emosie wat oorgedra word deur die stem
  3. Register: Jou taalgebruik in ‘n spesifieke situasie
  4. Asemhaling: Asemhaling beïnvloed hoe die stem klink
  5. Projeksie: Om jou stem oor ‘n groot afstand hoorbaar en verstaanbaar te maak
  6. Spoed en Volume: maak kommunikasie moeilik omdat betekenis verlore raak.
  7. Uitspraak en Artikulasie: Uitspraak: Om die woord foneties korrek te sê
    Artikulasie: Om klanke duidelik te vorm
  8. Ritme en Tempo: Wanneer die ritme van jou woorde lekker vloei, maak dit jou kommunikasie meer effektief.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Aktiewe
Luistervaardighede (3)

A

1.Parafraseer: Sê wat jy dink die betekenis van die boodskap is.
2.Wys dat jy verstaan hoe die spreker voel.
3.Vra vrae om beter begrip te bewerkstellig.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Aktiewe
Luistertegnieke

A

1) Gee aandag
* verwyder aandagafleiers

2) Gee terugvoer
* Som die boodskap op
* Vra oop vrae

3) Wys dat jy luister
* Knik
* Verbale bevestiging

4) Reageer op toepaslike wyse

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Noem die 3 Liggaamstaal (Kinetiek)

A
  • Gesigsuitdrukkings
  • Postuur
  • Gebare
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Haptiek / aanraking

A
  • Aanraking moet gepas wees tot die verhouding
  • Wees professioneel
  • Wees bewus van kulturele verskille
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Proksemika (ruimte / spasie)

A
  • Hoe naby / ver jy staan wanneer jy kommunikeer
    word bepaal deur die verhouding
  • 45cm – 1,2m – persoonlike verhouding
  • 1,2m – 3m – minder persoonlike verhouding
  • Klein spasie: goeie vertrouensverhouding OF
    intimidasie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Chronemiek (tyd)

A
  • Stiptelikheid
  • Hoe lank moet ‘n stilte duur?
  • Neem jou tyd wanneer jy praat
  • Maak tyd om met aandag te luister
  • Elektroniese kommunikasie: hoe lank voor jy antwoord?
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly