Laste Flashcards

1
Q

Wat is laste?

A

Geld wat ’n sakeonderneming aan ander mense of ondernemings skuld, bv. ’n lening by die bank.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Noem drie maniere waarop laste kan ontstaan.

A
  1. Banklening
  2. Bêrekoop
  3. Oortrokke rekening
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is ’n banklening?

A

Geld wat die bank aan ’n sakeonderneming leen, wat met rente oor ’n vasgestelde tyd terugbetaal moet word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is ’n bêrekoop?

A

’n Item word gekoop en in paaiemente betaal totdat die volle prys betaal is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is ’n oortrokke rekening?

A

’n Lening van die bank waar jy meer geld trek as wat in jou rekening is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Noem die twee soorte laste.

A
  1. Langtermyne laste
  2. Bedryfslaste
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is langtermyne laste?

A

Skuld wat oor ’n langtermyn van 12 maande of langer terugbetaal word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Noem 3 voorbeelde van langtermyne laste.

A
  1. Verbandlening
  2. Langtermyn banklening
  3. Bruikhuurooreenkomste
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is ’n verbandlening?

A

Lening om grond of ’n gebou (perseel) te koop.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat is ’n langtermyn banklening?

A

Lening om ’n sakeonderneming uit te brei.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is ’n bruikhuurooreenkoms?

A

Lening om bates soos voertuie of masjinerie te koop.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat is bedryfslaste?

A

Skuld wat binne ’n jaar terugbetaal moet word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Noem 3 voorbeelde van bedryfslaste.

A
  1. Krediteure
  2. Bankoortrekking
  3. Inkomstebelasting (BTW)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat is krediteure?

A

Geld wat aan verskaffers geskuld word wanneer goedere op krediet gekoop word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wat is ’n bankoortrekking?

A

Skuld aan die bank wanneer meer geld bestee word as wat in die rekening is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wat is inkomstebelasting (BTW)?

A

Geld wat die onderneming aan die regering skuld weens die wins van die onderneming.