Kwt. 3 Flashcards

1
Q

Noem die verskillende nedersettings van klein na groot, dui ook aan watter is landelik en watter is stedelik.

A

Landelik
* Geïsoleerde plaasopstal
* Gehuggie
* Boeredorpie
Stedelik
*Dorp
*Stad
* Metropolis
*Konurbasie
*Megalopolis

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is ‘n nedersetting?

A

‘n Grorpering van mense, geboustrukture, kommunikasie netwerke en aktiwiteite. Dit funksioneer daagliks as ‘n enkel geintegreerde sisteem.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

In watter 2 groepe word nedersettings verdeel? (Gee ook hul funksionaliteite)

A

Nedersettings =

Landelik Stedelik
Enkelfunksioneel Multifunksioneel
Primêre akt’e Sekondêre en Tersiêre

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

‘n Nedersetting kan gesien word as ‘n groep : ________

A

Mense, gebour en kommunikasie skakels wat saam as ‘n enkele, gekoppelde stelsel saam funksioneer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Noem nog ‘n kenmerk van nedersettings

A

Hulle verander en ontwikkel heeltyd

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is skakels?

A

Iets wat mense saambind

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is prosesse?

A

‘n Proses dinge wat gebeur/ aksies wat gevolge het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Definieer metropole

A

Stede waar baie mense woon.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is primêre aktwiteite t.o.v. nedersettings?

A

Ekonomiese aktiwiteite wat landbou, vissery en mynbou behels.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat is sekondêre ekonomiese aktiwiteite?

A

Ekonomiese aktiwiteite wat grondstof in ‘n produk verander.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is tersiêre aktiwiteite?

A

Ekonomiese aktiwteite wat bank -of kleinhandels dienste verskaf.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Definieer kleinhandel

A

Koop en verkoop van goedere,

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Vergelyk die volgends eienskappe van landelike en stedelike gebiede:
-Bevolkingsgtootte
- Aktiwiteite
- Dienste
- Grondgebruik patrone

A

1. Bevolkingsgrootte
Landelik
Klein nedersettings, plaasopstallekrale en klein dorpies.
Stedelik
Groot en klein dorpies soos Reddersburg.

2. Aktiwiteite
Landelik
Primêre aktiwiteite soos boerdery,bosbou en vissery.
Stedelik
Sekondêre aktiwiteite soos vervaardiging en tersiêre aktiwiteite soos dienste [onderwys, gesondheid, regering en kleinhandel]

3. Dienste
Landelik
Het gewoonlik beperkte aantal dienste.
Stedelik
Wye reeks dienste [water, sanitasie, hospitale, ens.]

4. Grondgebruik patrone
Landelik
Nedersettings is wyd gespasieer met oop grond tussen landelike dorpies.
Stedelik
Nedersettings is dig, met mense wat bymekaar woon.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Noem 5 plekke in stedelike nedersettings.

A
  1. Die sentrale sakedistrik (SSD)
  2. Sones vir ligte en swaar nywerhede
  3. Residensiële gebiede
  4. Winkelsentrums
  5. Dienste en ontspanning.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Bespreek die Sentrale Sakedistrik (SSD): (6p)

A
  • Middel van die stad
  • Dit is die hart van die stad se vervoer stelsel.
  • Geboue sluit groot wolkekrabbers, historiese geboue, parkeerareas en openbare vervoer eindpunte in.
  • Grond is gewoonlik baie duur omdat daar nie baie beskikbaar is nie.
  • Kleinhandel winkels, kantore en dienste soos banke ens. word hier aangetref.
  • Die SSD moet van alle kante af bereikbaar wees, sodat baie paaie kan aansluit en die stad verlaat.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Noem 5 kenmerke van swaar nywerhede:

A

^ Swaar nywerhede benodig groot stukke grond en baie hoeveelhede grondstowwe.
^ Hulle veroorsaak baie lawaai en besoedeling.
^ Buitewyke van die stad.
^ Geboue sluit groot fabrieke en pakhuise in.
^ Grond is hier gewoonlik goedkoper as in die SSD.

17
Q

Noem 5 kenmerke van ligte nywerhede:

A

= Ligte nywerhede veroorsaak nie sulke groot probleem vir naburige inwoners nie.
= Kleiner grondspasie en produkte kan makliker vervoer word.
= Rand van SSD aangetref.
= Geboue is gewoonlik omskepte huise, garages en klein fabrieke
= Grond is gewoonlik redelik duur.

18
Q

Noem en bespreek die 4 tipes residensiële gebiede

A

Hoë-inkomste residensiële gebiede
% Rand van stedelike gebiede
% Bou style van baie oud tot modern/huise is groot en tuinevword goed instand gehou
% Grondwaarde is hoogste van alle gebiede

Middel-inkomste residensiële gebiede
* Dek die grootste deel van die stad se grondgebied.
* Baie mensd verkiesom in komplekse te bly wat bestaan uit simplekse en duplekse wat eenders lyk en naby aan mekaar gebou is.

Lae-inkomste residensiële gebiede
> Naby nywerheidsgebiede en openbare vervoer gebiede
> Grond is gewoonlik onaantreklik
> Geboue is gewoonlik oud en nie versorg nie.
> Grondwaarde is laagste van alle grond

Informele residensiële gebiede
@ Hierdie huise kom voor a.g.v. behuising vir baie arm stedelike inwoners.
@ Plakkers hutte word op enige beskikbare spasie gebou.
@ Baie min van die huise sal water en elektrisiteit hê.

19
Q

Noem en bespreek die 4 tipes winkelsentrums/koopplekke.

A

Beplande streekswinkelsentrum
! Groot verskeidenheid winkels beskikbaar
! Banke en vermaak soos bioskope, ens.
! Word aangetref naby groot paaie en het groot parkeerareas.

Beplande buurtwinkelsentrums
! Aangetref in woonbuurte
! Reeks winkels en dienste beskikbaar, maar is kleiner as streekswinkels.

Geïsoleerde winkeltrosse
Klein aantal winkels wat basiese benodighede verskaf, soos brood en melk.

Informele handelaars
! Is gewoonlik straathandelaars.
! (Verkoop) Basiese goedere soos vrugte en groente
! Geen behoorlike bou strukture nie.

20
Q

Noem 2 noodsaaklike dienste waarvoor stede gebiede opsy gesit het.

A

Afvalhope en rioolwerke

21
Q

Noem 3 ontspanningsgebiede

A

Golfbane, parke en bewaringsgebiede