Kwt. 1 En 2 Flashcards
Voltooi:
alle breedtelyne is _________ (_________) aan mekaar.
Parallel (eweredig)
Breedtelyne dui die ____________ en _____________ halfrondes aan.
Noordelike en Suidelike
Wat word eerste genoem wanneer ligging aangedui word.
Breedte- of lengteliging? Gee ‘n vb.
Breedteligging, bv. 20°S 140°O
Waarvan is ‘n plek se breedteligging ‘n goeie aanduiding?
Van sy klimaat
Voltooi
‘n Plek naby die ewenaar (0°) is normaalweg baie ___________ en ‘n plek naby die pole (90°) is gewoonlik baie _________.
Ewenaar = Warm
Pole = Koud
Noem die belangrikste breedtelyne en hul liggings. ( Tien teen een Skets in toets)
90° N (Noordpool)
66,5°N (Noordpoolsirkel)
23,5°N (Kreefskeerkring)
0° (Ewenaar)
23,5°S (Steenbokskeerkring)
66,5 °S (Suidpoolsirkel)
90°S (Suidpool)
Noem die kenmerke van breedteligging: (~ 10)
÷ Is denkbeeldige lyne
÷ loop oos na wes
÷ wys jou afstand vanaf ewenaar noord en suid
÷ eerste breedtegraadslyn is die ewenaar
÷ gelyke afstand vanaf noord- en suidpool
÷ grootste van alle breedtegraadslyne is die ewenaar of 0° lyn
÷ alle ander lyne word noord of suid van die ewenaar gemeet
÷ noordpool is 90° breedtegraad na die noordd van die ewenaar.
÷ suidpool is 90° breedtegraad na die suide van did ewenaar
÷ breedtelyne loop parallel met mekaar en daarom noem ons hulle parallelle
÷ die prima parallel is die ewenaar
÷ ewenaar verdeel die wêreld in die noordelike en suidelike halfrond.
Verdeling vind plaas by die ewenaar.
Noem die kenmerke van lengteligging:
^ Lengtwlyne is denkbeeldige lyne.
^ Hul loop van pool tot pool on due aarde
^ Hul word meridiane genoem.
^ Hul wys jou afstand oos of wesvan dir sentrale lyn wat ons die Prima merdiaaan noem.
^ Lengtelyne loop van noord na suid en wus hoe ver wes of oos jy is.
^ ‘n Lengtelyn en sy antipiode vorm altyd ‘n volle sirkel.
Wat is die formule om afstand mee uit te werk?
Kaartafstand × skaal
100 000 Vir km
Vir m _Kaartafstand×skaal_ 100
Skaal = gegewe een/ 50 000
Beskryf hoe berge reënval beïnvloed.
Berge speel ‘n belangrike rol in reënvorming aan die kant wat na die see kyk, want die lug word opgedwing (hierdie reën word reliefreën genoem). Aan die snder kant, wanneer die lug weer afkom , droog dit egter weer uit en lei tot droë toestande wat ‘n reënskadu genoem word.