Kwartaal 4 Flashcards
Wat veroorsaak die kernreaksie in die middel van die son
Waterstofgas wat in helium omgeskakel word
Wat beteken die woord solar
Son-latyns vir son
Wat noem ons die lyn wat deur die middel van die aarde loop vanaf die Noordpool tot Suidpool loop
Denkbeeldige as van die aarde
Teen watter grade lê hierdie denkbeeldige as
23,5*grade
Hoe lank neem dit die aatdr om een rotasie om die denkbeeldige as te voltooi
- 24 uur
Hoe bereik die son se strale die aarde
Straling
Hoe gebruik ons as mens die son se strale
Hitte en lig
Hoe is daar seisoene op aarde
Omdat ons in ń eleptiese wentelbaan wentel om die son; ons roteer om ons denkbeeldige as
Hoe lank neem dit presies vir die aarde om 1 omwenteling om die son te voltooi
365 dae 6 ure 9 min en 10 sekondes
Verduidelik met behul van ń diagram waneer dit winter en somer is in die suidelike halfrond
Posisie A~Junie-waneer die sonenergie skuin teen ń uiterse hoek op die suidelike halfrond val versprei die sonenergie oor ń groot gebied en dit is winter.
Posisie B~In Desember val sonenergie meer direk op die suidelik halfrond dit word oor ń klein gebied versprei en dus sal dit somer wees
Waneer is Somerstilstand en wat gebeur in daai dag
+ - 31 Desember
Dag is langer
Waneer is Wintersonstilstand en gebeur
+ - 21 Junie
Aand is langer
Waneer is dag-en-nag eweninge en wat gebeur
+ - 21 Maart/September
Die dag en nag is ewe lank
Slegs groen plante kan sonlig gebruik om energie te vervaardig. Noem 3 plekke waar plante dit stoor
Proteïne
Koolhidrate
Vette
Wat noem ons hierdie proses wat hierdie energie vervaardig
Fotosintese