Kwartaal 3 Flashcards
Wat is ń hernubare hulpbron
Hernubare hulpbronne is energiebronne wat kan vervang word; heeltyd beskikbaar
Wat is ń nie-hernubare hulpbron
Nie-hernubare hulpbronne is as dit klaar is; is dit klaar is kan dit nie weer vervang word nie
Noem die 3 hoofgroepe van nie-hernubare energiebronne
Kernbrandstowwe
Fossielbradstowwe
Biobrandstowwe(as nie reg bestuur is nie)
Wat is die Karboon tydperk
Dit is 300 miljoen jaar gelede waar fossielbrandstowwe gevorm is
Noem 4 vb. van fossielbrandstowwe
Steenkool
Aardgas
Petrol
Riolie/ olie
Verduidelik wat fotovoltaise selle
Sonselle sit sonergie in elektrisieteit om
Soos ons weet aluit biobrandstof alle soorte plant meteriale in. Noem 5 vb.
Hout Landbouafval Papierafval Energiegewasse Metaan Alkohol
Noem 3 vb. van hernubare energiebronne
Wind
Beweegende water
Son
Biobrandstowwe (as reg bestuur word)
Verduidelik die definisie potensiële energie
Dit is die gestoorde energie in ń stelsel wat die potensiaal het om energie te gee
Verduidelik die definisie kinetiese energie
Dis die energie wat ń stelsel/voorwerp het a.g.v sy beweging
Verduidelik wat is ń stelsel
Ń groep dele wat saamwerk om ń sekere taak te verrig
Verduidelik wat is ń maganiese stelsel
Ń stel voorwerpe wat saamwerk om nuttige arbeid te verrig
Wat is ń termiese stelsel
In termiese stelsel word energie oorgedra weens ń verskil in temperatuur van ń stelsel se dele
Wat is die wet van energiebehoud
Energie kan nie geskep of vernietig word nie; slegs kan dit in stelsels oorgedra word
Noem die 3 maniere waarop hitte oorgedra word
Geleiding
Konveksie
Straling