Kwartaal 3 Summatiwe Assessering Flashcards
Ons benodig a) om iets te laat gebeur. Bronne wat nie vervang kan word nie, word b) energiebronne genoem. Voorbeelde hiervan is c) en d). Bronbe wat altyd altyd beskikbaar is, word e) energiebronne genoem. Voorbeelde hiervan is f), g), h) en i).
A) energie B) nie-hernubare C) fossielbrandstowwe D) kernbrandstowwe E) hernubaar F) hidrokag G) wind H) sonlig I) biobrandstowwe
Verduidelik in jou eie woorde waarom dit belangrik is om hernubare energiebronne te gebruik
Want meer nie-hernubare kan opraak. Nie-hernubarebronne kan opraak, so ons gebruik hernubarebronne want dit kan oor en oor gebruik word
Verduidelik wat die verskil tussen hernubare en nie-hernubare energiebronne ia gee voorbeelde van elk
Hernubare is altyd beskikbaar, dit nie kan opraak nie en kan oor en oor gebruik word. Nie hernubare bronne is beperkt, sodra dit op gebruik word kan dit nooit vervang word nie
Watter van die volgende is hernubaar is: steenkool, wind, sonlig, petrol, hout, paraffien, houtskool, water in ń dam
Wind
Sonlig
Hout (as reg bestuur is)
Water
Watter van die volgende is nie-hernubaar: steenkool, wind, sonlig, petrol, hout, paraffien, houtskool, water in ń dam
Steenkool Petrol Hout (as nie reg bestuur is nie) Paraffien Houtskool
Watter een is nie ń vb. van potensiële energie nie A) ń geboë boog B) ń saamgepersde veer C) lopende water D) ń stilstaande motor
C) lopende water
Energie word gemeet in: A) watt B) joule C) newton D) grade Celcuis
B) joule
Watter artikel is nie ń vb. van kinetiese energie nie
A) ń kers wat ń beker water verhit
B) ń bal wat van die krieketkolf wegbeweeg
C) ń motor wat van een plek na ń ander ry
D) ń klip wat van ń krans afval
A) kers wat ń beker water verhit
Defineer ń stelsel
Ń stelsel bestaan uit ń groep dele wat saamwerk om ń sekere werk te verrig
Defineer kinetiese energie
Is die energie wat ń voorwerp het a.g.v sy beweging
Defineer potensiële energie
Is die energie gestoorde energie in ń stelsel
Verduidelik hoe energie in ń stelsel oorgedra kan word
In ń termiese stelsel beweeg die hitte in die koppie na die omgewing toe
Noem 4 stelsels wat potensiële energie stoor
Termiese, elektriese, maganiese en biologiese
Verduidelik die verskil tussen warmte en temperatuur
Temperatuur kan koud of warm wees. Warmte is net warm.
Gee ń vb. van ń termiese stelsel wta nie in die handboek is nie
Koffie in ń koppie, ń koue hand aan ń warm hand (Loki~frost giant😏)
Ń perd vreet hooi en gras. Hy trek dan ń karretjie
A) Noem die energiestelsel
B) Beskryf die energie-oordragte
As die voedsel gevreet word die energie van die voedsel word oorgedra na die donkie
Gee die beginsel van Energiebehoud
Energie kan nie geskep of vernietig word nie. Dit kan slegs in stelsels oorgedra word nie.
Noem die eenheid waarin ons energie meet
J=joule
Verduidelik die verband/verhouding tussen warmte- en kinetiese energie
Hoe kouer, hoe stadiger. Hoe warmer, hoe vinniger
Verduidelik wat gebeur waneer ń warm voorwerp met ń koue voorwerp aanraking kom
Geleiding. Die warm voorwerp se energie vloei na die koue voorwerp tot albei dieselfde temperatuur het
Noem 3 maniere waarop warmte oorgedra word
Geleiding
Konveksie
Straling
Verduidelik hoe warmte deur ń vaste voorwerp beweeg
As daar ń verskilin temperatuur tussen dele van ń vastestof, vloei die hitte van die warm deel na die koue deel todat die temperatuur regdeur dieselfde is
Beskryf hoe konveksiestromme gevorm word
Waneer deeltjies in die lug of water verhit word kry hulle meer kinetiese energie want hulle beweeg vinniger en verder van mekaar. Die warmer deeltjies is minder dig en styg. Koue deeltjies is dig en sak. Die proses sal aanhou todat albei houers of lokaal dieselfde gemiddelde kinetiese energie in hul deeltjies het.
Waar is die beste plek omń verwarmer te plaas
Plek waar die vlam kan vat nie
Waar is die beste plek om ń lugversorger te plaas
In ń warm plek
Hoe kom die son se hitte tot by die aarde uit
Straling
In watter vorm kry ons dikwels die son se hitte
Strale
Noemń goeie weerkaatser en ń goeie absorbeerder van warmte
Enige iets swart/ dof
Is die volgende stellings waar of onwaar
A) warmte beweeg deur konveksie deur ń vakuum
B) Warmte word van ń warm voorwerp na ń koue voorwerp oorgedra todat albei voorwerpe dieselfde temperatuur is
C) Konveksiestrome vervoer warmte deur vaste stowwe
D) Donkerkleurige voorwerpe is goeie absorbeerders en uitstralers van stralingsenergie
A) onwaar
B) waar
C) onwaar
D) onwaar
Watter van die volgende meteriale is nie isolator nie? A) wol B) polistireenskuim C) lug D) water
D) water
Mense gebruik isoleermeteriale om
A) warmteverlies in die winter te minimaliseer
B) wins aan warmte in die winter te maksimaliseer
C) die warmte-oordrag in die winter te maksimaliseer
D) warmte deur geleiding te verkry
A
Warmte kan nie verloor word nie deur A) konveksie B) geleiding C) isolasie D) straling
C) isolasie
Noem 3 meteriale wat as ń isolator gebruik kan word
Rubber, Plastiek, Plastiese pyp
Onderskei tussen nuttige energie en vermorste energie
Vermorste energie is ongewenste/ onnodige
Noem 2 soorte kragstasies wat elektrisieteit op groot skaal in SA opwek
Steenkool en kernkragstasies