Kwartaal 4 Flashcards
Wat is ‘n ekostelsel?
Gemeenskap van organismes wat op mekaar en hul fisiese omgewing.
Wat is erosie?
Die proses waardeur verweerde rots en gronde van een plek na ‘n ander verskuif.
Wat is oorbevissing?
Die vang van enorme, onbeperkte hoeveelhede vis wat daartoe lei dat die visvoorraad met die verloop van tyd verminder.
Wat is oorbeweiding?
Wangebruik van grond deur diere die hele tyd in een gebied te laat wei.
Voedselsekerheid is…
Wanneer land genoeg produkte produseer om hulle uit te voer en dan die onbrengs uit die verkope van hierdie produkte gebruik om die nodige goed in te voer.
Kenmerke van hernubare hulpbronne:
> deel van natuurlike omgewing
vorm ekostelsel
kan nie-hernubaar word wanneer nie opgepas word nie
kan gebruik word vir energie (elektrisiteit)
Kenmerke van nie-hernubare hulpbronne:
Vat miljoene jare om te vorm
Word vinniger gebruik as wat dit gevorm word
Gebruik dit om ons begeertes voor te sien
Help: Reduse, reuse recycle
Wat gebeur wanneer kosvoorraad verminder?
Kospryse styg (arm mense kan nie dit bekosstig nie)
Wat het veroorsaak dat daar ‘n noodsaak vir meer volhoubare gebruik van hulpbronne geskep word?
Die oorbevissing en oorbeweiding het kosvoorrade en affekteer die voedelsekerheid (toegang tot veilige, bekostigbare kos van hoë gehalte) van die wêreld. (Verminder)
Wat is ‘n Kieunet?
‘n Sterk enkele sting nylonnet gemaak.
Gebruik om vis te vang.
Visse en ander mariene seediere gaan dood wanneer hulle vas gevang word.
Dié wat los kom gaan narand dood van hul beserings.
Affeketeer die voortplantingsiklusse (dood van jong visse)
Wat is aardeverwarming?
Die geleidelike toename in die algehele temperatuur van die aarde se atmosfeer
Wat is groen omgewing?
‘n Omgewing wat nie deur skadelike stowwe besoedel is nie en waarin die lug, grond en water nou en in die toekoms gebruik kan word sonder om mense se gesondheid nadelig te beïnvloed.
Wat is klimaatsverandering?
Vrystellings deur aktiwiteite wat koolstof gebruik (‘n groot koolstofspoor dui op hoë koolstofvrystellings)
Wat is kweekhuisgasse?
Gasse wat hitte vasvang en veroosaak dat die atmosfeer se temperatuur styg.
Wat is onvolhoubare hulpbrongebruik?
Onverstandige oorbenutting en dus wangebruik van hulpbronne sonder om ag te slaan op toekomstige beskikbaarheid of die gehalte van die hulpbron.
Wat is volhoubare hulpbrongebruik?
Verstandige gebruik van hulpbronne sodat toekomstige geslagte ook voordeel daaruit kan put.
Maniere waarop hulpbronne volhoubaar gebruik kan word:
🍃Stemmingmakery vir beleidsveranderings of regulasies oor hulpbrongebruik
🍂betrokkenheid by projekte met plaaslike, streek-, nasionale en internasionale gemeenskap om bewustheid te skep en nuttige lesse en praktuke te deel.
🍁maatreëls wat die uitbuiting van hulpbronne doeltreffend voorkom of beperk, soos kwotas, boetes of strawwe
Garnaaltreilernette…
- het toestelle wat verhinder dat skilpaaie vas gevang word