Kwartaal 3 Flashcards

1
Q

Wat is biologiese verwering?

A

Die ontbinding van rotse deur lewend bdinge soos plantwortels en diere

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is chemiese verwering?

A

Die ontbinding van rotse in kleiner deeltjies met ‘n ander mineraalsamestelling as die oorspronklike rots.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is fisiese verwering?

A

Ontbinding van rotse in kleiner komponente sonder dat die chemiese samestelling verander word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is erosie?

A

Die proses waardeur verweerde stukke rots en grond van een plek na ‘n ander verskuif word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is verwering?

A

Die ontbinding van rotse, grond en minerale.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is biota?

A

Die plante- en dierelewe van ‘n streek

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is afsetting?

A

Die proses waardeur verweerde stowwe op ‘n nuwe plek gestort (afgeset) word.b

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is korrasie?

A

Afskuring wat voorkom wanneer klippe en rotsstukkies wat deur branders teen kusrotse gegooi word, die rotse verweer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is stroomversnelling?

A

Die snel vloeiende deel van ‘n stroom veroorsaak deur ‘n steil afwaartse helling op die bodem van die stroom.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat is ‘n stroomoorsprong?

A

Waar die stroom begin vloei

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is kronkelings?

A

Draaie in die stroom

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat is ‘n gletser?

A

Bewegende ysmassa

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat word gletserafsetting genoem?

A

Til of moreen

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat is ‘n ekostelsel?

A

‘n gemeenskap van organismes wat op mekaar inwerk en hul fisiese omgewing.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wat is kompaktering?

A

Wanneer grond saamgepers word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wat is konstruksie?

A

Die bedryf op proses om geboue op te rig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

Wat is landbou?

A

Die praktyk om met gewasse of dierebte boer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
18
Q

Wat is mynbou?

A

Uitgrawing van die aarde om minerale te ontgin.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
19
Q

Wat is ontbossing?

A

Die afkap en verwydering van bome in ‘n woud.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
20
Q

Wat is die 3 verskillende verweeringsprosesse?

A

Fisiese verwering
Chemiese verwering
Boilogiese verwering

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
21
Q

Wat is die hoofsoorte fisiese vewering.

A

Korreldisintegrasie
Afskilfering
Blokskeiding.

22
Q

Wat is die hoofoorsake van fisiese verwering?

A

Rypversplintering

Uiterse temperatuur veranderinge.

23
Q

Wanneer vind chemiese verwering plaas?

A
Deur ...
🔵oplossing 
🔵hidrolise
🔵hidrering
🔵oksidasie
🔵karbonaatvorming
24
Q

Wat veroorsaak biologiese verwering?

A

Plantewortels en dieregate en dier uitskeidings produkte

25
Q

Menslike verwering.

A

💡Fossielbrandstowwe = suurreën
💡dinamiet paaie gebou word
💡mynbou

26
Q

Wat is die 5 afsettings en erosie agente?

A
Gravitasie
Water (strome)
Gletsers
Branders op die see 
Wind
27
Q

Wat is sediment?

A

Materiaal wat op die bodem van ‘n vloeistof gaan lê.

28
Q

Wat is elevasies?

A

Vlakke

29
Q

Wat is die kenmerke van die boloop van ‘n stroom?

A

💧vinnige vertikale erosie
💧berge en steil hellings
💧V-vormige vallei
💧 watervalle en stroomversnellings.

30
Q

Kenmerke van ‘n middelloop?

A
💦 vallei met 'n wye vloer 
💦 meer literale erosie 
💦 u-vormige vallei 
💦 geleidelike hellings
💦 smal vloedvlakte 
💦 kronkelings
31
Q

Kenmerke van ‘n onderloop…

A

🌊 landskap om- plat
🌊 vloei stadig en kronkelende lope is oorheersend
🌊 afsetting is oorheersend

32
Q

Kenmerke van erosie en afsetting wat met branderwerking verband hou:

A
Kaap 
Baai
Brandersplatform
Rotsboog
Rotsstomp
Seekrans
Seegrot
Standnaaldrots
33
Q

Seekrans…

A

Steil rotswand wat deur brander-erosie langs kuslandvorme gevorm is.

34
Q

Kaap…

A

Smal stuk land wat by kuslyn uitsteek die see in.

35
Q

Baai..

A

Deel van oseaan, see of meer wat omsluit is deur land maar met wye mond

36
Q

Seegrot…

A

Gat in rots gevorm deur branders op swak plekke op die rots.

37
Q

Rotsboog…

A

Natuurlike brug wat gevorm is waar n krans blootgestel is aan erosie

38
Q

Standnaaldrots…

A

Geïsoleerde rotspilaar wat van kaap gekei is deur kus-erosie

39
Q

Rotsstomp..

A

Lae rotuitsteeksel wat deur erosie van strandnaaldrots gevorm is.

40
Q

Branderplatfrom…

A

Plat oppervlak aan die basis van ‘n seekrans wat deur brander-erosie gevorm is.

41
Q

Erosie deur branderwerking word primêr veroorsaak deur:

A

Hidrouliese werking
Afskuring (korrasie)
Afslyting (attritisie)
Oplossing.

42
Q

Erosie op gletser word veroorsaak deur:

A

Afslyting en plukking

43
Q

Twee prosesse wat insiggewend by winderosie is:

A

Afslyting en deflasie

44
Q

Wat is deflasie

A

Verwydering van los partikels van die grond wat ‘n verlaagde oppervlak tot gevolg het.

45
Q

Kenmerke van wind erosie

A
Hamadas
Diep groewe
Terreininsinkings
Skuins heuwels
Windkamme
46
Q

Wat is ‘n sand dui

A

‘n rif van windgewaaide sand.

47
Q

Wat is die 4 algemene duinvorms?

A

Sekelduine
Dwarslopende duin
Oorlangse duin
Paraboliese duin/ uitgeblaasde duin

48
Q

Wat maak die land kaal en vatbaar vir erosie

A

Beweiding en ontbossing

49
Q

Hoe landbou erosie veroorsaak:

A

Die plante wat die grond beskerm word verwyder wat dan die grond blootstel aan erosie deur wind, water en die grond verloor sy voedings waarde na al die ploeg en bewerking van die grond. Wanneer jy teen ‘n helling ploeg sal daar ook erosie wees.

50
Q

Hoe konstruksiebedrywighede erosie veroorsaak.

A

Bou van paaie en geboue verwyder die gras en plantegroei wat die grond beskerm. Deur die grond met beton te bedek word oppervlakafvloei van water gedurende reënbuie verhoog. Daar is ook besoedeling

51
Q

Hoe mynbou erosie veroorsaak.

A

Grond word bloot gestel aan wind en water (reën) erosie. Oopgroefmyne- berge weg geskiet , vloeitempo verhoog en erosie
Ondergrondse myn- stort soms ineen. Afvalgron en rots na oppervlak gebring. Besoedeling.