Kuns Flashcards
Abstrak
Die groepering of gebruik van vorms en kleure in bevredigende patrone eerder as ok dit in maklik herkenbare of fisiese realiteite weer te gee
Beeldhou
ń 3D kunswerk. Dit kan gemaak word van draad, brons, koper ens
Dekoratief
Bedoel om mooi te lyk eerder as ń funksionele doel te dien
Esteties
Met ń aangename (mooi) voorkoms
Figuratiewe
Onderwerp wat verwys na voorwerp wat erken kan word in natuurlike en kulture werke
Formaat
Ń onderwerp van die baplande kunsstuk
Funksioneel
Met ń praktiese toepassing of ń nuttige doel
Gallery
Ń kamer if gebou waar kunswerke verkoop en uitgestal word
Gemengde media
Kunswerke wat met ń verskeidneheid meteriaal gemaak is bv. pen, verf, doppies en kleurpotlode saam op een kunswerk gekombineer
Horisontaal
Waterpas of parallel in lyn met die horison
Inpasto
Skilder tegniek waar kleure dik aangewend word, gewoonlik met ń paletmes/verfkwas
Installasie kuns
Hierdie kunswerk is vir ń spesifieks spasie of lokaal gemaak. Dit is gewoonlik 3D
Kurator
Die persoon wat in beheer is van ń uitstalling
Kalligrafiese lyne
Gekurfde lyne in kunswerke
Kontemporer
Kunswerke wat in die afgelope 30 jaar en huidiglik, voltooi is/word
Landskap
Ń kunswerk wat die natuur uitbeeld
Oeuvre
Die voltooide werke van ń kunstenaar as geheel gesien
Opvoerkuns
Die kuns om voor mense op te tree. Dit word gewoonlik net eenkeer deur ń gehoor besigtig, daarna kan slegs ń opname gekyk word
Papirus
Ń waterplant met ń donker groen stam met ń donsagtige blomstand ana die bokant. Ou egiptenare het papier van hierdie plant gemaak waarop daar geskryf is
Pigmente
Die kleurbestanddele in verf
Portret
Ń kunswerk wat slegs die kop en skouers van ń persoon vertoon
Rowwe skets
Ń soort rowwe voorlegging sonder detail
Skilderdoek
Linee of katoen verfoppervlak wat oor karton, plank of raam getrek word
Stillewe
Is ń komposisie van objektes wat nie beweeg nie, gewoonlik op ń tafel rangskik. Tradisionele objekte kan geassossieer word met blomme, bottels, vrugte, groente of kookgereedskap
Tempera
Water gebasseerde verf wat tradisioneel deur kunstenaars gebruik is. Dit word vervaardig deur kleurpigment met eiergeel en water te vermeng. Dit word vinning droog
Twee-dimensioneel
Dit is ń plat oppervlak van ń papier of ń verf oppervlakte. ń Illusie van drie-dimensionele objekte op die oppervlakte geverf of geteken on dit realisities te laat lyk
Vertikaal
Beteken reguit op en af
Verf
Wanneer pigmente met ń nat medium soos water of olie gemeng word. Soos kunswerke wat met ń nat medium soos akrielverf of olie verf gemaak