Drama Flashcards

1
Q

Artikulering

A

Korrekte uitspreek van klanke. Duidelik

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Bestuurder

A

ń persoon wat optredes, salarisse, bemarking en aktiwiteite kontroleer en niks met ander dinge in die opvoering te doen het nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Nie-verbaal

A

ń Metode om te kommunikeer sonder gebruik van woorde deur

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Objektief

A

Wanneer ń persoon met uiterlike dinge te doen het of kleurlose feite en opinies

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Subjektief

A

Wanneer ń persoon met uiterlike dinge te doen het en waar persoonlike persepsies ń belangrike ronspeel. Nie feitlik of die waarheid nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Teikengroep

A

Ń spesifieke individu/groep vir wie ń handeling of opvoering gemik is. Dit moet ń boodskap oordra/uitbeeld vir ń spesifieke individu/groep

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Klimaks

A

Daardie oomblik/gebeurtenis van die hoogste intensiteit of impak van belang

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Ironie

A

Is ń waarde/gevoelsuitdrukking en is gewoonlik humoristies of sarkasties

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Vleuels/sykante

A

Dis die sykante van ń teater se verhoog waar die akteurs wag voordat hulle op die verhoog verskyn. Die vleuls kan gewoonlik nie deur die gehoor gesien word nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Ouditorium

A

Die latynse woord beteken: ń plek van aanhoor. Dit is daardie deel van ń teater vanwaar die teatergangers na die opvoering luister of kyk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Vleuels

A

Kante van die teater waar akteurs wag op verhoog te gaan. Word nie deur gehoor gesien nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Konteks

A

Al die omstandighede waarok ń situasie kan plaasvind

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Inheems

A

Ń kultuur wat deel is van ń gebied en wat oor sy eie gelowe en tradisies beskik

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Repetisie

A

Beplanning, voorbereiding, oefening vir ń optrede

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Tableau

A

Ń gevriesde voorstelling of moment in ń toneel waar daar slegs van liggaamstaal en geen beweging gebruik word nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Diafragmatiese tussen-rib asemhaling

A

Asem in neus. Uit by mond. Diafragma sak. Tussen-rib spiere sit uit. Longe vol. Diafragma druk lug weer uit

17
Q

Vindingryk

A

Slim, kan goeie idees bedink en vinning iets organiseer

18
Q

Intrige van ń storie

A

Moet ń boeiende inleiding hê, gevoel van konflik of ń probleem wat opgelos moet word

19
Q

Profyt

A

Finasiële wins wanneer produkte verkoop

20
Q

Teks

A

Die plan, storie, wat opgevoer word

21
Q

Improvisasie

A

Om op te tree sonder om dit voor te berei of te bespeek, wannneer benodig

22
Q

Break a leg

A

Moet nooit vir ń kunstenaar geluk toewens vir ń opvoering nie, dit bring die teenoorgestelde mee. Sê eerder “break a leg” en dit sal goed gaan