Drama Teorie Flashcards

1
Q

Drama is…(sosial)

A

Is ń sosiale aktiwitiet wat kommunikasie en interaksie in ń komplekse manier bied

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Ń toneelstuk…

A

Is ń ń refleksie van lewe in aksie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Drama is…(medium)

A

Is ń dinamiese medium wat staatmaak op dinge wat gebeur genoem aksie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Aksie dui…

A

Verandering in houdings en insigte en beweging op die verhoog

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Die handeling of intrige…

A

Is die organiseerde raamwerk van die aksie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Die woord drama is grieks beteken

A

“Te doen”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Ń drama of toneelstuk is die

A

Voorstelling van persone deur aksie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Die handeling of intrige bestaan uit ń reeks eenhede

A

Episodes
Koordele
Tonele
Verhoogbedrywighede

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Die belangrikste aspekte van handeling is

A
Uiteensetting
Openingtoneel
Voorspelling
Prikkeloomblik
Ontwikkeling
Onthuling 
Die krisis
Die klimaks
Die slot
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat is die akteur se belangrikste instrumente

A

Stem

Liggaam

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is die vleuels

A

Die verhoogarea aan die kante. Daar is kantgordyne waar die akteur wag om op die verhoog te gaan

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat is die konteks

A

Die historiese en sosiale agtergrond waarbinne ń toneel/monoloog afspeel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Hoe sal mens ń karakter skep

A

Navorsing. Ontleed jou karakter fisies, emosioneel, sosiaal, moreel. Lyf moet vorm aanneem

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Benoem die dramatiese struktuur

A
Eksposisie
Stygende aksie
Klimaks
Dalande aksie
Denouement
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly