Kuns Flashcards
Noem die kunselemente
Lyn Vorm Kleur Tekstuur Intensiteit
Noem die kunsbeginsels
Harmonie Balans Eenheid en verskeidenheid Ritme/beweging Gradering Beklemtoning Proporsie
Kunselemente: waar kom keur vandaan?
Toe Isaac Newton geeksperimenteer het met lig. Wanneer lig deur die prisma gaan verdeel die lig in 7 kleure van die reënboog (spektrum van lig)
Noem die 7 kleure van die spektrum van lig
Oranje Geel Groen Blou Donkerblou Violet
Noem die 8 vb wat lyn kan uitbeeld van gevoel
Rustigheid Lig Donker Aggresie Vrolik Energie Organiese Nie-organiese
Lyn is soos die…
Handskrif van ń kunstenaar
Noem die dinge wat vorm uitbeeld
Organies Onorganies Wanneer twee lyne ontmoet, maak dit vorm Hoe meer vorms, hoe meer intresanter is die werk Plat vorm 3D vorm Ruimte Negatiewe/positiewe ruimte
Noem die 3 goed wat tekstuur uitbeeld
Stimuleer tassintuig-visuele plesier
Geen inligting/gevoel
Verskaf verskeidenheid
Verduidelik harmonie
Alles vorm ń goeie betekenisvolle geheel. Daar is nie dele wat pla nie
Verduidelik balans
Albei heftes (denkbeeldige) is ewe “swaar” Simetries en Assimetries
Verduidelik beklemtoning
Fokuspunte en het ń oogbaan nodig
Verduidelik ritme
Beweging of herhaling
Verduidelik proporsie
Hoe groot of hoe klein iets is ten opsigte van die geheel
Verduidelik eenheid en verskeidenheid
Soms word dieselfde goed gebruik vir harmonie en ook vir verskeidenheid
Noem die 5 verskillende kleur groepe
Neutrale Primêre Sekondêre Komplimentêre Tersiêre
Wat word bedoel met die intensiteit van kleur
Met intensiteit word daar verwys na die helderheid of dodheid van ń kleur se voorkoms
Hoë intensiteit-helder
Lae intensiteit-dof
Hoe kan ń mens Die intensiteit van kleur verhoog of verlaag
- Byvoeging van komplimentêre kleur
- Verhoog deur die betrokke komplimentêre kleur meer te maak
- Byvoeging van wit en swart verlaag die intensiteit
- Deur wit of swart by te voeg word die tonaue waarde van ń kleure bepaal
Lyn is die primêre kunselement. Dit word gebruik om wat uit te beeld
Vorm Tekstuur Beweging Karakter Ekspressie
Gee die funksies van lyne
Geen dimensie (2D of 3D) Gee rigting Gee atmosfeer Gee patrone en ritme Geen vorm en spasie Gee karakter
Wat is graffiti
Is geskryf of tekeninge wat op ontwettige openbare plekke gekrap, gesprei of geverf word
Wat is vandelisme
Sonder toestemming
Gee drie eienskappe van graffiti
Gee sosiale en politieke boodskappe
Word deel van punk-rock kultuur in die 70’s
Elke graffiti stuk het ń “tag” of naam van kunstenaar
Noem 4 feite oor informele tekens
Graffiti is ń informele teken of simbool wat geteken word in publieke plekke
Gevoelens word so gekommunikeer
Soms vernietig dit die omgewing
Ons handskrif en handtekeninge is ń kombinasie van simbole en ook leestekens
Wat is simbole
Simbole is oral om ons
Ń simbool is iets wat direkte informsie gee oor idees, gevoelens, opdragte en houdings