Drama Flashcards
Wat is die karakters
Persone wat in die toneel speel
Wat is die dialoog
Die woorde wat gespreek word
Wat is die handeling
Dit wat gebeur in die toneel
Wat is die struktuur
Die verloop van die toneel: begin, middel en einde
Noem die 4 drama elemente
Hulpbronne Dans en beweging Gehoor Stereotipes Musiek en beweging
Wat is die hulpbronne
Kostuums
Stel en rekwisiete
Wat skep musiek en beweging
Atmosfeer
Wat skep dans en beweging
Dit verryk die storie
Dit versterk die emosies wat die gehoor beleef
Wat moet jy in gedagte hou by gehoor
Wie is jou gehoor?
Watter taal is jou gehoor?
Ouderdom?
Agtergrond van gehoor?
Noem die 4 katogorië waarin stereotipes ingedeel kan word
Ouderdom
Geslag
Klas/stand
Kultuur
Wat is ń diafragma
Is die spier onder jou ribbes wat jou asemhaling beheer
Wat is die korrekte manier van asemhaling
Rug reguit
Ken parallel met grond
In deur jou neus en uit deur jou neus
Noem die 22 drama terme
Artikulering Huldeblyk Bestuurder Nie-verbaal Objektief Subjektief Teikengroep Klimaks Ironie Vleuels Prototipe Ouditorium Gobo Konteks Inheems Repitiese Tableau Technical rider Vindingryk Intrige Profyt Improvasie
Wat is artikulasie
Die manier waarop klanke met die spraakorgane gevorm word, word artikulasie genoem
Wat is die artikulasie oragane
a)Vaste organe Harde verhemelte Tande b)Mobiele organe Tong Lippe Sagte verhemelte
Noem die eienskappe van ń optrede op verhoog
Wees altyd voorbereid
Moenie met jou rug na die gehoor praat nie
Ken jou woorde
Maak gebruik van jou gesiguitdrukking om ń boodskap oor te dra
Gebruik altyd groot bewegings
Praat hard en duidelik
Artikuleer jou woorde sodat in die saal jou kan hoor
Speel met jou hele lyk
Klim uit jou kassie uit
Wat is poësie
Dit is die voordrag/vertolking van ń gedig. ń Gedig is ń komposisie van woorde m.b.v taal, ritme, rym, beeldspraak ens.
Wat is prosa
Dit is die vertolking van ń stuk wat jn die vorm van ń storie geskryf word. Daar is geen ritme of rym nie. Slegs normale spraak bv ń roman
Wat is ń monoloog
Dit is ń eenmanbedryf waarin een persoon verskeie persoonlikhede moet vertolk