Visuele Kunste Terme Flashcards
Abstrak
Die groepering of gebruik van vorms en kleure in bevredigende patrone eerder as om dit in maklik herkenbare of fisiese realiteite weer te gee
Avant-Garde
Ń woord van Franse afkoms “in die voorhoede van leer”. Dit beskryf ook die jonger geslag kunstenaars wat met nuwe vorms eksperimenteer
Biografie
Ń geskrewe weergawe van ń persoon se leer
Chiaroscuro
Die intresante gebruik van lig in ń kunsstuk of skets. ń spesifieke deel van ń kunswerk word uitgelig om die fokus of atmosfeer te beklemtoon
Dekoratief
Bedoel om mooi te lyk maar nie prakties nie
Enkoustiek
Warm was word met die verg gemeng
Esteties
Iets wat mooi is
Figuuratieve
Ontwerp wat verwys na voorwerpe wat erken kan word in ń natuurlike en kulturele werke
Formaat
Ń ontwerp van die beplande kunsstuk
Funksioneel
Met ń praktiese toepassing
Horisontaal
Waterpas met die horison
Impasto
Skilder tegniek waar kleure dik aangewend word, gewoonlik met ń paletmes
Kalligrafie
Skoonskryfkuns
Kalligrafiese lyn
Gekurvde lyne
Uitleg
Die samestelling of visuele uitlegging van sekere informasie. Die rangskiking van iete binne ń spesifieke spasie of area
Oeuvre
Die voltooide werke van ń kunstenaar as geheel gesien
Papieris
Ń waterplant met ń donker groen stam met ń donsagtige blomstand aan die bokant. Ou egiptenare het paper van hierdie plant gemaak en daarop geskryf
Pigmente
Kleur bestandele in verf
Rowwe skets
Rowwe voorlegging sonder detail
Skilderdoek
Linne of katoen verfoppervlak wat oor karton, plank of raam getrek word
Still-lewe
Is ń komposisie van objekte wat nie beweeg nie en wat nie kan beweeg nie, gewoonlik op ń tafel gerangskik. Tradisionele objekte kan geassossieer word met blomme, bottels, vrugte, groente of kookgereedskap
Tempera
Water gebasseerde verf wat tradisioneel deur kunstenaars gebruik is. Dit word vervaardig deur kleurpigmente met eiergeel en water te vermeng. Dit word vinnig droog.
Twee-dimensioneel
Dit is ń plat oppervlakte van ń papier of ń verf oppervlakte. Ń illusie van drie-dimensionele objekte word op die oppervlakte geverf of geteken om dit realisties te laat lyk
Vertikaal
Reguit, op en af