Koffieklets Flashcards

1
Q

Wat beteken “koffieklets”?

A

Om met mekaar te gesels terwyl hulle koffie drink.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

6 versreëls

A

sestet

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

3 versreëls

A

tersiene

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Hoe weet ons dat dit ‘n vrye vers is?

A
  1. Daar is geen vaste rympatroon nie.

2. Die strofes en versreëls is nie almal ewe lank nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wie is die spreker?

A

‘n jong meisie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Waar speel die gedig af?

A

In ‘n koshuiskamer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Waaroor praat hulle?

A

Oor die naweek wat verby is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Watter 2 dinge het haar kêrel oor die telefoon vir haar gesê?

A

Hy is moeg en hulle het die rugbywedstryd verloor.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Waarom was die spreker ontstel/onrustig nadat sy met haar kêrel gesels het?

A

Sy het ‘n meisie hoor lag.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Is daar rede vir die spreker se onrustigheid?

A

Ja, haar kêrel is moeg, maar hy het tyd om met ‘n ander meisie te gesels.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Hoekom, dink jy, het Katy Perry die spreker so ontstel/onrustig laat voel?

A

Dalk is die leidjie wat speel se woorde juis nie wat sy nou wil hoor nie OF te gepas vir die situatie en sy hou nie daarvan nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat is die toon van die gedig?

A

onrustigheid

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat is die tipe rym?

A

gebroke rym.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Na watter tyd van die dag praat hulle?

A

Skemer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Gee die figuurlike betekenis van “made-in-china”

A

goedkoop

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Hoekom sê die spreker “ek is nie made-in-china nie”?

A

Sy is nie goedkoop soos die beker nie. Sy het respek vir haarself.