Klein Cardo Flashcards

1
Q

Cardo het armoedig grootgeword.

Hoe weet ons dit?

A
  1. Sy ma was maar net 16 jaar oud toe sy hom gehad het.
  2. Sy ouma was die enigste vorm van inkomste. (kassier)
  3. Sy oupa het ‘n drankprobleem gehad en sy pa was onbetrokke.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Hoe het klein Cardo sy speeltyd deurgebring?

A

Hy het daarvan gehou om speletjies soos ‘ drie stokkies’ en ‘ vrottie eier’ gespeel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Waar, dink jy, het Cardo sy speeltyd deurgebring?

A

Hy het waarskynlik in die straat gespeel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Watter belangrike rol het Tietie Gawa in daardie woonbuurt gespeel?

A

Sy het ‘n ‘huiswinkel’ gehad en basiese goedere aan die gemeenskap verkoop.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Watter grootdag sou binnekort vir Cardo aanbreek?

A

Hy sou laerskool toe gaan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wie is die ‘Schoolboys’?

A

Dis die naam van ‘n bende.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is snaaks/ironies omtrent die naam van die ‘Schoolboys’?

A

Hulle is alles behalwe goeie skoolseuns. Skool is nie vir hulle belangrik nie en die dinge wat hulle doen stem nie ooreen met iemand wat skoolgaan nie. /
Hulle was nou nie juis akademiese presteerders nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Waarom, dink jy, het Cardo gedink dat die geweerskote klappers was?

A

Een van die volwassenes wou hom waarskynlik teen die realiteit van bendes en hul aktiwiteite beskerm en het vir hom op ‘n kinderlike wyse gesê dat die geweerskote maar net ‘klappers’ was.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Vertel kortliks wat toe met arme Cardo gebeur het.

A

Hy was nuuskierig toe hy die ‘klappers’ gehoor het en het toe by die venster uitgeloer. ‘n Dwaalkoeël het hom toe in die keel getref.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat het die politici gedoen om die pyn van Cardo se dood te verlig? Gaan dit help?

A

Hulle het ‘n boompie geplant. Dit gaan nie help nie, dit gaan niks verander nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Hoe, dink jy, moes die politici eintlik optree om die pyn van Cardo se dood te verlig?

A

Hulle moes alles in die stryd werp om die misdadigers vas te trek.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat is die “Kaapse Dokter”?

A

Die suidoostewind.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat, dink jy, het klein Cardo en die boompie in reël 20 in gemeen gehad?

A

Albei het nóóit hul potensiaal bereik nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Verduidelik in jou eie woorde wat met reëls 22 – 24 bedoel word.

A

Die bende-aktiwiteite van die Kaapse vlaktes (én die onvermoë van die polisie/politici om daadwerklik om te tree) beroof talle ‘Cardo’s’ van ‘n beter toekoms.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

“Sy ma hettie gehuil nie”

Sy ma sal hom dalk nie eers mis nie. Hoekom dink jy is dit so?

A

Dit was moeilik om op sestien ‘n kind te gehad het. Kinders kos geld en sy leef in armoede. Sy het ook nie beplan om hom te hê nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

“en sy pa gemeenskapsbouer van die jaar”

Hoekom is dit ironies?

A

Hy slaap rond en het kinders by verskeie vroue en “bou” dus so die gemeenskap deur meer en meer kinders te hê.

17
Q

Wat is “innie” en “hettie” voorbeelde van?

A

Assimilasie - Twee woorde se klanke word saam uitgespreek.

18
Q

Wat is “hy’t” ‘n voorbeeld van?

A

elisie - letters is doelbewus uitgelaat.

19
Q

3 versreëls

A

tersiene

20
Q

2 versreëls

A

koeplet

21
Q

4 versreëls

A

kwatryn

22
Q

6 versreëls

A

sestet/sekstet