Jana se selfoon Flashcards

1
Q

Jana wil graag ‘n selfoon hê. Noem twee redes wat sy vir haar pa gee waarom sy een wil hê.

A
  1. Almal in die klas het ‘n selfoon.

2. Sy kan bel as sy probleme het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Watter besigheid probeer Jana om vir lugtyd te betaal?

A

‘n Besigheid waar sy met ander mense se honde gaan stap. / hondestapklub

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hoe kom Jana agter wie die persoon van die geheime SMS’e is?

Noem drie dinge.

A

“Hoekom was hy naby?”
“Hoekom hang daar ‘n verkyker om sy nek?”
“Hy bloos.”
“Wel …” stotter hy.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Hoe beplan Jana om ‘n selfoon te bekostig?

A

Sy sal die selfoon koop met geld in haar bankrekening, en werk kry om vir die lugtyd te betaal.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Watter soort hond is Stoffel?

A

Duitse herdershond

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Watter soort honde is Marmite en Bovril?

A

miniatuurworshondjies

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Watter soort hond is Broef-Broef?

A

spanjoel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Watter soort hond is Bertie?

A

Jack Russel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is Stoffel se karaktereienskappe?

A

Goeie maniere
Hy kan lag.
Hy is dapper.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat is Marmite en Bovril se karaktereienskappe?

A
Blaf baie
Energiek
Onrustig
Hou van speel
Oulik, maar onnosel
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is Broef-Broef se karaktereienskappe?

A

Baie sosiaal

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat is Bertie se karaktereienskappe?

A

Depressief na sy eienaar se dood

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Hoekom is Stoffel in die hondestapklub?

A

Sy baas het sy been in ‘n motorongeluk gebreek.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Hoekom is Marmite en Bovril in die hondestapklub?

A

Hulle blaf baie en hulle eienaar dink hulle sal rustiger wees as hulle nou en dan ‘n bijtje uitkom.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Hoe kry Jana haar pa om ja te sê?

A

Sy rek haar oë en fladder haar wimpers net so effentjies.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Dink jy Jana ‘n hond sal kry?

A

Ja, dit is ‘n herhaling van die begin en in die begin kry sy ‘n selfoon.

17
Q

Watter besigheide dink Jana van in die begin, en hoekom doen sy hulle nie?

A
  1. karwasbesigheid
  2. koekies bak en verkoop
  3. babas oppas

Maar dit is harde werk en sy hou nie van klein kinders nie.

18
Q

Wie se hond is Broef-Broef?

A

Lodewyk Steyn

19
Q

Wie is Marmite en Bovril se eienaar?

A

Mevrou Swart

20
Q

Wie is Bertie se eienaar?

A

Mevrou Gertsen