Klein geloof Flashcards

1
Q

Watter twee dinge word in hierdie gedig gekontrasteer

A

jeug en fantasie kontraseer met volwassenheid en realism(youth and fantasy contrast with maturity and realism)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Die spreker sé: “die kabouter is uit my tuin gesteel”.
Wat ls die figuurlike betekenis van hierdie woorde?
(The speaker says: “the gnome was stolen from my garden”.
What is the figurative meaning of these words?)

A

Sy glo nie meer aan kabouters nie/sy dink nie meer dat kabouter regtig bestaan nie(She no longer believes in goblins/she no longer thinks that goblins really exist)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

“en kersvader kom nooit meer op sy slee”.
Beteken dit dus dat Kersvader wel vroeër op sy slee gekom het? Verduidelik kortliks(“and santa never comes on his sleigh again”.
So does this mean that Santa did arrive earlier on his sleigh? Briefly explain)

A

nee, sy het as n kind geglo dat hy op n slee kom, maar sy glo dit nie meer(
no, as a child she believed that he was coming on a sleigh, but she no longer believes that)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat bring die tandemuis in ruil vir ‘n mens se tand, volgens wat klein kindertjies glo?
(What does the tooth mouse bring in exchange for one’s tooth, according to what small children believe?)

A

geld ( money)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat moes die prinses in die feëverhaal doen om die padda in ‘n prins te laat verander?
(What did the princess in the fairy tale have to do to make the frog turn into a prince?)

A

sy moes hom soen (she must kiss him)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Die spreker sẽ dat haar klein gelofies nou deur feite en bewyse vervang is. Kyk of jy die volgende feite ken:
Waarvoor het Neil Armstrong beroemd geword?
(The speaker will say that her little creeds have now been replaced by facts and evidence. See if you know the following facts:
What did Neil Armstrong become famous for?)

A

Hy was die eerste man wat op die maan geloop het ( he was the fist man to walk on the moon)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Watter beroemde waorde het hy gesê nadat hy dit gedoen het? (neil)
(What famous words did he say after doing this?)

A

“one small step for man one giant leep for mankind”
“een klein stap vir die mens een reuse sprong vir die mensdom”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

In watter ander gedig het jy ook van die man op die maan gelees?
(In what other poem have you also read about the man on the moon?)

A

sterrekyker

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Die spreker sê; “ek het al my sprokles brand gesteek”.
Wat, dink Jy, bedoel sy met hierdie woarde? (
The speaker says; “I burned all my story lessons”.
What do you think she means by this word?)

A

sy glo nie meer aan die dinge waaraan sy as kind geglo het nie (
she no longer believes in the things she believed in as a child)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Waarmee het sy haar sprokies brand gesteek, volgens haar?(
What did she use to set her fairy tales on fire, according to her?)

A

met kennis/bewys realisme, feite en wetenskap (
with knowledge/evidence realism, facts and science)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Skryf “ek het al my sprokies brand gesteek” in algemene Afrikaans oor (Rewrite “I set fire to all my fairy tales” in general Afrikaans)

A

Ek het al my sprokies aan die brand gesteek/verbrand (I set fire/burned all my fairy tales)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Hoekom, dink Jy, gebruik die spreker soveel hoofletters in.strofe 3(
Why do you think the speaker uses so many capital letters in stanza 3)

A

sy is baie seker van die feit dat die dinge waaraan sy as n kind geglo het, nie regtig bestaan nie. sy beklemtoon hierdie feite deur die gebruik van hoofletters (
she is very sure of the fact that the things she believed in as a child do not really exist. she emphasizes these facts by using capital letters)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Watter enkele woord lui ‘n wending in die gedig In?
(What single word introduces a twist in the poem?)

A

“maar” (but)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Sê of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is:
Die spreker glo niks meer van die dinge waaraan sy as kind geglo het nie. Gee ‘n rede hoekom jy so sê.
(Say whether the following statements are TRUE or FALSE:
The speaker no longer believes any of the things she believed in as a child. Give a reason why you say so.)

A

onwaar. sy glo steeds aan monsters onder haar bed en aan die dinge wat haar godsdiens haar geleer het (
untrue. she still believes in monsters under her bed and in the things her religion has taught her)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Sê of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is:
Die spreker het opgehou bid toe sy grootgeword het. Haal paslike woorde aan om jou antwoord te staaf.(Say whether the following statements are TRUE or FALSE:
The speaker stopped praying when she grew up. Cite appropriate words to support your answer.)

A

onwaar ““(en waarom) bid ek elke dag (
false “(and why) I pray every day)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Die spreker verwys na twee prinse in hierdie gedig. Watter een is vir haar fantasie?(The speaker refers to two princes in this poem. Which one is her fantasy?)

A

die paddaprins (the frog prince)

17
Q

Die spreker verwys na twee prinse in hierdie gedig. Watter een is vir haar realiteit? (The speaker refers to two princes in this poem. Which one is her reality?)

A

jesus

18
Q

Ons vind ‘n vaste rympatroon in hierdie gedig. In watter reëls van elke strofe kom daar eindrym voor? Kies jou antwoord uit die volgende:
(-)
reëls 3 en 4
reëls 1 en 3
reëls 2 en 3
reëls 2 en 4
(We find a fixed rhyming pattern in this poem. In which lines of each stanza does end rhyme occur? Choose your answer from the following:
(-)
lines 3 and 4
lines 1 and 3
lines 2 and 3
lines 2 and 4)

A

D

19
Q
  1. Die spreker identifiseer haar vrese.
    13.1 Waarvoor was sy moontlik as kind bang waarvoor sy nie meer bang is nie?
    ( The speaker identifies her fears.
    13.1 What was she possibly afraid of as a child that she is no longer afraid of?)
A

vir drake (for dragons)

20
Q

Die spreker identifiseer haar vrese.
13.2 Waarvoor is sy egter nog steeds bang? (The speaker identifies her fears.
13.2 What is she still afraid of, though?)

A

vir die donker/vir die monsters onder haar bed (for the dark and for the monsters under her bed )

21
Q

Vul elke keer net ‘n paslike woord in
Kersvader kom op sy slee om vir kinders__ te bring, terwyl die tandemuis kom om vir kinders _ te gee. (Fill in only one appropriate word each time
Santa comes on his sleigh to bring children__, while the toothy mouse comes to give children money_.)

A

presente/geskenke
geld

22
Q

Op watter twee maniere dui die spreker aan hoe belangrik feite vir haar is?
(In what two ways does the speaker indicate how important facts are to her?)

A

sy gebruik hoofletters
sy gebruik n uitroepteken (she uses capital letters
she uses an exclamation mark)

23
Q

Hoekom, dink jy, gebruik die spreker kleinletters vir woorde soos “kersvader” en “paddaprinse”, maar hoofletters vir woorde soos Realisme, Feite en Wetenskap?(Why do you think the speaker uses lowercase letters for words like “santa claus” and “frog princess” but uppercase letters for words like realism, facts and science?)

A

omdat laasgenoemde vir haar belangrike is,dit is dinge wat bewys kan word or omdat realisme, wetenskap en feite is vir haar belangrik en is dinge wat n mens kan bewys(because the latter is important to her, these are things that can be proven)