Daarom Flashcards
wie praat in hierdie gedig? se kortliks (who is speaking in this poem? in short)
n Ongelukkig tienerseun met n swak selfbeeld (An unhappy teenage boy with poor self-esteem)
in die eerste twee reels beskryf die seun se profiel-
wat verstaan jy onder die woord “profiel” in konteks? (in the first two lines the boy’s profile describes
what do you understand by the word “profile” in context?)
dit is hoe hy die kant van sy gesig sien(this is how he sees side of his face)
in die eerste twee reels beskryf die seun se profiel-
wat, dink jy, bedoel die spreker as hy sy profiel n “spieelskrikker” noem? (in the first two lines the boy’s profile describes
What do you think the speaker means when he calls his profile a “scarecrow”?)
hy dink dat hy n baie lelike profiel het (he thinks that he has a very ugly profile)
in die eerste twee reels beskryf die seun se profiel-
wat, se mense dikwels, gaan met n spieel gebeur as so n gesig in die spieel kyk? (in the first two lines the boy’s profile describes
what, people often say, will happen to a mirror when such a face looks in the mirror?)
die spieel gaan breek/kraak (
the mirror will break/crack)
in reel 3 se die spreker: “my vel n dermatoloog se droom”. Wat bedoel hy met hierdie beskrywing? Kies jou antwoord uit die volgende moontlikhede:
A Enige dermatoloog droom daarvan om ook so n vel soos die seun te he
B hy het n baie lelike vel wat n uitdraging vir n dermatoloog se vermoens is
C dermatoloe is heeltemal magteloos en kan niks vir sy vel doen nie
D sy vel sal dadelik regkom as n dermatoloog begin om dit te behandel (in line 3 the speaker says: “my skin is a dermatologist’s dream”. What does he mean by this description? Choose your answer from the following options:
A Any dermatologist dreams of having skin like the boy’s
B he has very ugly skin which is an expression of a dermatologist’s abilities
C dermatologists are completely powerless and can do nothing for his skin
D his skin will recover immediately if a dermatologist starts to treat it)
B
wat bedoel die spreker as hy sy arms en bene “misliklank” noem? (what does the speaker mean when he calls his arms and legs “nauseating”)
hulle is te kank vir sy lyf en dit maak jou siek te kyk na (they are too long for his body and it makes you sick to look at)
is die volgende stelling WAAR of ONWAAR? Gee ook n goeie rede om jou antwoord te staaf
die seun skeer waarskynlik nog nie (is the following statement TRUE or FALSE? Also give a good reason to support your answer the boy probably doesn’t shave yet)
waar, die hare op sy bolip is dun en bleek(true, the hair on his upper lip is thin and pale)
die woord “Krater” kan in hierdie gedig n tweeledige betekenis he. verduidelik die twee moontlike betekenisse kortliks (the word “Crater” can have a dual meaning in this poem. briefly explain the two possible meanings)
“Krater” beteken dat hy het slegte vel of dit beteken dat jy n gek van jouself voor ander mense maak(“Crater” means that he has bad skin or it means that you make a fool of yourself in front of other people)
In albei strofes beskryf die tienerseun homself aan ons. se nou kortliks in jou eie woorde wat hy se van
sy profiel
sy ledemate
sy bolip
sy stem (In both stanzas the teenage boy describes himself to us. Now briefly say in your own words what he said
his profile
his limbs
his upper lip
his voice)
hy het n baie lelike profiel
hulle is te lank vir sy lyf
die hare op sy bolip is dun, hy het nie n baard nie
sy stem is besig om te breek en is steeds skril (he has a very ugly profile
they are too long for his body
the hair on his upper lip is thin, he has no beard
his voice is breaking and is still shrill)