Intensiewe Vorme Flashcards
1
Q
Baie af
A
Morsaf
2
Q
Baie bang
A
Doodbang
3
Q
Baie bitter
A
Galbitter
4
Q
Baie blou
A
Potblou
5
Q
Baie dik
A
Trommeldik
6
Q
Baie doof
A
Stokdoof
7
Q
Baie duur
A
Peperduur
8
Q
Baie dun
A
plankdun
9
Q
Baie eerlik
A
Doodeerlik
10
Q
Baie gaar
A
Doodgaar
11
Q
Baie groen
A
grasgroen
12
Q
Baie geel
A
goudgeel
13
Q
Baie wit
A
spierwit / sneeuwit
14
Q
Baie swart
A
pikswart
15
Q
Baie arm
A
brandarm
16
Q
Baie oud
A
stokoud
17
Q
Baie jonk
A
bloedjonk
18
Q
Baie ryk
A
skatryk
19
Q
Baie koud
A
yskoud
20
Q
Baie warm
A
vuurwarm
21
Q
Baie rond
A
koelrond
22
Q
Baie regop
A
kiertsregop
23
Q
Baie maer
A
brandmaer
24
Q
Baie vet
A
spekvet
25
Baie vinnig
blitsvinnig
26
Baie droog
kurkdroog
27
Baie soet
stroopsoet
28
Baie glad
seepglad
29
Baie skoon
silwerskoon
30
Baie klein
piepklein
31
Baie lelik
skreeulelik
32
Baie donker
pikdonker
33
Baie leeg
dolleeg
34
Baie goedkoop
spotgoedkoop
35
Baie nat
sopnat / papnat