Donker Web Flashcards
Wie is die hoofkarakter? Besonderhede gee.
Greg Owens.
He’s a first year university student at Stellenbosch (Maties). His dad is in jail. Greg wants to find a criminal named The Baker.
Hy is ‘n eerste jaar student by Maties. Sy pa is in die tronk. Greg wil ‘n misdadiger genaamd ‘Die Baker’ vind.
Hoekom wil Greg die Baker kry?
Greg se pa, Dok Alex Pienaar en die Baker het misdade pleeg. Net Chris Owens is in die tronk. Greg wil dit reg maak en vind Die Baker.
Wie is Greg se beste maat?
Plank (Mark Gibbon).
Wie is die Butcher?
Dok Alec Pienaar. Hy was betrokke met Project Nursery Rhyme.
Wie is Eckardt? Wat is sy regte naam?
Eckardt Wilken was Greg se vriend in skool. Hy het Greg geleer hoe rekenaars te kap. Later het Eckardt Greg verraai, en ons leer day Eckardt se regte naam is Xander Gericke. Sy pa vermoor is deur Project Nursery Rhyme.
Wat is Chris Owens se alias?
Die Candlestick-Maker.
Wat is die naam van die eerste teks in die boek?
Die voorgebeure.
Wat het gebeur in die voorgebeure?
Opsomming:
- Xander Gericke onthou hoe hy as elfjarige sy pa se studeerkamer betree het.
- Hy het gesien hoe sy pa ‘n vuurwapen in ‘n laai sit en Xander versoek om dit nie vir sy ma te vertel nie.
- Ses maande later het hy weer die studeerkamer betree omdat daar twee mans was wat deur Tok (Dok) gestuur is.
- Sy pa het Xander aangespoor om weg te kruip.
- Hy het sy ma hoor skree en skaduwees van figure teen die muur sien wat sy pa platslaan.
- Hy is versteen terwyl hy na hierdie gewelddadige daad teen sy pa kyk.
Die koerante het gesê dat __________ dood is.
Greg Owens
Xander’s se pa is ‘n ______.
Regter.
Wat doen Xander se pa met die pistool wanneer Xander die studeerkamer binnekom?
Hy het die pistool in ‘n lap toegevou.
Wat moet Xander gaan doen as sy pa hoor wie die besoekers gestuur het?
Sy pa sê dat hy moet wegkruip.
Waar gaan Greg in hoofstuk een?
Na John se kamer.
Hoe het die Project Nursery Rhyme skandaal Greg en sy gesin geraak het?
Vriende en sakevennote het hulle begin vermy en heers daar ’n somber atmosfeer in hul huis.
Waar sy Greg gaan vir universiteit?
Stellenbosch
Wat het gebeur met John?
Hy het oordosis pille gesterf.
Waar het Greg sy Graad 12 jaar voltooi?
Aanlyn. Hy het Lawson Kollege in die middel van sy matriekjaar verlaat.
Wat is die naam van hoofstuk een? Na wie verwys dit?
Skree. Dit verdwys Greg se ma in John se kamer.
Wie het geskree in die voorgebeure?
Xander se ma.
Wie is Greg se vriende by Lawson Kollege?
Kwanele en Plank.
In hoofstuk twee, hoe weet ons dat Greg ryk is?
- hy het a “splinternuwe BMW-motor”
- die Owen gesin het ‘n trustfond
- Greg het a Conrad Botes skildery
Greg dink aan Eckardt wanneer hy Stellenbosch toe ry. Waarom is dit nie goeie herinneringe nie?
Eckardt het Greg verraai.
Wie was waarskynlik vir Eckardt se pa se dood verantwoordelik?
Chris Owens (Greg se pa), Dok Alex Pienaar en ‘Die Baker.’
Wat het gebeur in hoofstuk drie (‘Welkom in Matieland.’)?
- Ná ‘n onsmaaklike voorval verlaat Greg die B&B in Beaufort-Wes inderhaas.
- Hy het ‘n lang rit voor hom. ’n Paar uur later kom hy by die woonstelkompleks aan waar hy vir Chloe Adams, een van sy nuwe bure, ontmoet. Sy is veeleisend en vra baie persoonlike vrae.
- Die woonstel is ruim, goed toegerus en vars geverf.
- Wanneer Plank opdaag, is Greg baie bly om hom te sien. - Vir Plank, studeer is nie ‘n prioriteit nie.