Inkomste En Koste Kurwes Flashcards
Winsmaksimeringspunt
Die punt waar die onderneming optimale/maksimum wins verdien
Inkomste
Die bedrag geld wat die onderneming verdien deur goedere en dienste aan te koop
Verkope
Die aantal goedere en dienste wat verkoop word
Kapitaal
Die instette wat gebruik word in die produksieproses
Gewoonlik in die vorm van kapitaalgoedere
Vatse koste
Koste wat dieselfde bly al verander die uitset
Word beskou as die indirekte koste omrede dit nie direk verband hou met die uitset nie
Veranderlike koste
Koste wat verander na gelang van uitset verandering .
Dus hoe meer jy produseer hoe groter sal jou veranderlike koste wees
Wet op verminderende opbrengs
Hoe meer n veranderlike inset gebruik ( terwyl ander insette konstant bly) word sal daar met elke addisionele eenheid wat gebruik word , minder geproduseer word en uitsette sal dus afneem
2.Marginale produk van die veranderlike neem dus af
Korttermyn
Periode wat te kort is vir alle kostes om te verander
Veranderlike kostes verander, vaste kostes bly konstant
Langtermyn
Periode is lank geboeg dat alle kostes kan verander insluitend vaste kostes
Ekonomieë van skaal
Skaalvoordele
Die gemiddelde koste om goedere te produseer neef af namate uitset vermeerde
Disekonomieë van skaal
Toename in gemiddelde koste omrede veranderlike kostes oor die korttermyn duurder word
Noramale wins
Min verdienstes wat voorkom dat entrepeneurs die mark verkaat en sy pf elders aanwend
Ekonomiese wins
Wins bo en behalwe normale wins
Geleentheidskoste
Koste van die alternatief wat nje gekoes is nie
Implisiete koste
Versteekde koste
Verwys na die insette wat deur die entrepeneur besit word en en die produksieproses aangewend word
Implisiete koste
Versteekde koste
Verwys na die insette wat deur die entrepeneur besit word en en die produksieproses aangewend word
Eksplisiete koste
Werklike koste van die onderneming en sluit o.a. lone, rentekoerse en handelsvoorraad in
Gemiddelde veranderlike koste
Die veranderlike koste word gedeel deur die hoeveelheid goedere wat geproduseer is
Gemmidelde vaste koste
Die vaste koste word gedeel deur die hoeveelheid geproduseer