Die Ekonomiese Struktuur Van SA Flashcards
Wat is die primêre sektor?
Die primêre sektor sluit nywerhede in wat grondstowwe uit die natuur verkry.
Wat beteken ‘primêre’ in die konteks van produksie?
‘Primêre’ verwys na die eerste stadium van produksie.
Wat gebeur met die rou materiale in die primêre sektor?
Die rou materiale word ontgin en verder verwerk in die sekondêre sektor.
Wat is genetiese werksaamhede?
Genetiese werksaamhede is waar aan die natuur gegee kan word, wat daaruit geneem is.
Wat is eksplotatiewe werksaamhede?
Eksplotatiewe werksaamhede (ontginning) is waar nie aan die natuur terug gegee kan word wat daaruit geneem is nie.
Noem die samestelling van die primêre sektor.
Die samestelling sluit in:
1. Kweek van produkte (landbou)
2. Ontginning van minerale (mynbou en steengroewery)
3. Insamel van produkte (bosbou en vissery).
Wat is die ekonomiese belangrikheid van die primêre sektor? (7)
1.verskaf voedsel en minerale.
2.Verdien buitelandse valuta
3.Lei werkers op en skep werksgeleenthede
4.Verskaf grondstowwe vir 2nd sektor
5.Bbp
6.Kapitaalvorming
7.Stimuleer navorsing en ontwikkeling
Waarom is Suid-Afrika nie selfonderhoudend in landbou nie?
Suid-Afrika is nie selfonderhoudend nie omdat sommige landbouprodukte ingevoer moet word.
Wat is die dryfkrag agter die ekonomie van Suid-Afrika?
Die dryfkrag kan toegeskryf word aan die ontginning van minerale, soos goud en diamante.
Wat is Suid-Afrika se status ten opsigte van minerale?
Suid-Afrika is selfonderhoudend ten opsigte van minerale en hoef net ruolie produkte in te voer.
Hoe verdien Suid-Afrika buitelandse valuta?
1.deur produkte van die primêre sektor uit te voer.( tweede grootste uitvoerder van neute, suikerriet, wyn en allerhande vrugte in die wêreld.)
2.SA is in die top 5 lande wat wat mineraalreserwes aanbetref
3.Na china en kan dan buitelandse caluta gebruik om ruolie in te voer
Wat is Suid-Afrika se posisie in die wêreld se uitvoer van landbouprodukte?
Suid-Afrika is die tweede grootste uitvoerder van neute, suikerriet, wyn en allerhande vrugte in die wêreld.
Wie is Suid-Afrika se grootste handelsvennoot?
China is Suid-Afrika se grootste handelsvennoot.
Wat is die grootste komponente van Suid-Afrika se uitvoere na China?
Die grootste komponente sluit onedelmetale, steenkool en ystererts in.
Hoe lei primêre sektor na werkersopleiding en werksgeleenthede; waarom goed
1.werkers moet opgelei word om masjienerie te gebruik
2.masjienerie en opleiding verhoog produktiwiteit en dus winsgewendheid van plase en myne
3. Mynbouindustrie hoogs arbeidintensief en verskaf die meeste werksgeleendhede in Afrika
4. Mynbou- bydra tot SEB
Which industry is highly labor-intensive and provides most job opportunities in Africa?
Mining industry
Mining was already the largest contributor to SEB activities in 2009.