Die Infrastrukttur Van SA (4) Flashcards
Infrastruktuur
Die land se SOSIALE KAPITAAL . Die voetstuk wat die ekonomiese struktuur van die lannd dra
Hoekom is doeltreffende kommunikasie nodig vir sakeondernemings
- Pryse dophou
- Finansiële veranderinge dophou( rentekoers wisselkoers)
- Plaaslike en buitelandse ekonomiese toestande vergelyk en oordeel
- Beskikbaarheid van grondstowwe en dienste dophou
Vastelelyntelefone
1.Telkom ( alleen tot 2006)
Neotel ( gebruik eskom en transnet se netwerke)
2. Telkom het (saam met Vodagone) eerste mobiele netwerk in SA geskep
3. Tot 2011 was vastekyn diens net in stede
Selffoonnetwerke
- 88,2% v hh het toegang tot selfone
- 3,5% nie toegang tot landlyn of selfoon
- 10% v Noord-Kaap het niebtoegang tot telefoon
Ander tipes fone
Satteliettelefone
Radiotelefoon
Internet toegang
- Slegte gemiddelde aflaaispoed
- 95ste inbwêreld met internettoegang
- 39,6% in platteland
SAUK
Suid Afrikaanse uitsaai korporasie
Parastatale onderneming wat befondsing ontvang dmv advertensies en lisensiegelde
Posdienste
Independent Communications Authority of South Africa(posdiensye te reguleer)
Suid afrikaanse posdiens: gereserveerde posdienwte
Ongereserveerde posdieste ( tot en met 30kg)
Padvervoer
10de langste nerwerk in wêreld
Waarde van padinfrastruktuur: 197 biljoen
Minibustaxi 26% daaglikse passasiersritte
Spoorvervoer
Natmap+ regering- gautrain
Richardsbaai spoorlyn het nie nodige kapasitieit nie - steenkool
Ongereelde diens- lanbouprodukte
Moet opgegradeer wees( vrag van paaie)
Hawens en mariene vervoer
Transnet grader voortdurend op (tog vertagings wat - hoë joste vir invoerders)
Geen nasionale seeredery nie
Plek vir meer SA in die bedryf ( 6/57 nasionale vragskepe geregistreer)
Lugvervoer
SAL suid afrikaanse lugdiens
13 000 Cpt en Jhb /dag
21,1 milj passasiers lughawens vertrek (j)
Elektrisiteit
2/3 van Afrika se krag
Eskom 95% v. Elektrisiteit
Hidro elektrisiteit word gebruik
Koeberg 7%
Vloeibarw brandstof
Oorsese bronne: arabiese en afrika lande em by kaapstad en durban deur private maatskappye geraffineer
Plaaslike bronne: sasol(privaat ) steenkool . PetroSAnatuurlike gas
Gas
Natuurlike: petroSA , velde by mosselbaai - alles
Steenkoolgas: SASOL pypleidings na Durban/SA