In Die Hoeveld Flashcards

1
Q

Uiterlike bou van die gedig

A

4 strofes
16 versreels
Die tipografiese wys die gemoedstoestand van die spreker/dit dui ook op beweging
Beeldspraak-metafoor alliterasie en herhaling beklemtoon die spreker se verlange

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Kuddes waaigras

A

Die waaigras beweeg soos diere
Metafoor

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Versreel 3: God kan glo

A

Die myne is ‘n godverlate plek

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Enjambament

A

Bewerkstelling ‘n gedrae ritme en stadige tempo

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Geklinke

A

Klanknabootsing

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Halfrym

A

Alliterasie: sawens as ek bees en skaao toe ry(s)
Assonansie : asemhaal en aan(aa)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Elke Strofe

A

Abab- kruisrym

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Die laaste gluit

A

Die dood(metafoor) die einde van sy skof /kan ook verwys na die fluit geluid wat die hoes van tering-pasiente maak. (tuberculosis)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Enjambament 2

A

Op die hoeveld, waar dit wyd, waar jy Baie very kan sien(die ylblou bring ‘n knap Dan jou keel)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Leigrafstene

A

Mense is dood terwyl hy weg is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Waar dit wyd is

A

Alliterasie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Ylblou

A

Die ylblou Lug dit bring ‘ n knop in jou keel-jy word hartseer tot so’ n mate Dat jy Wil huil

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Staan my Huisie nog en wag

A

Inverse :Beklemtoon die woord staan
Beeldspraak:personifikasie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Maar

A

die woord maar dui amper altyd
Op n wending.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Tering

A

Die ek spreker het tering
Hy is besig om dood te gaan
Sy heimwee kom aan die einde van sy lewe, wanneer hy sy tuiste mis.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Moonlig

A

Die dag is verby/sy lewe is verby

17
Q

Kleiosse

A

Mooi herinneringe van sy kinderdae

18
Q

Parantese

A

Gee ekstra informasie/ingligting
In hierdie gedig kan dit ook na n terugflits verwys