eksamen lokaal Flashcards
titel
ruimte waar die gedig afgespeel. Kan negtiewe konnotasie bevat.
universeel
geen(lidwoord)
stemming
ernstig(serious)/ somber(gloomy)/ stil(quiet)/angs(anxious)/ gespanne(uncertain) en anheilspellend(omnimous)
tema(theme)
spanning(tension)/vrees(fear)/onsekerheid van leerders tysen eksamen(uncertainty of learners during exams)
spreker
derdepersoon/alomteenwoordige spreker(omnipresent speaker for everyone ; universal feeling and relatable)
spreker is ‘n leerder wat eksamen skryf
rympatroon
vryevers
what indicates its a woman teacher
haar in versreel 1
vrolike onderwyseres
persoon wat toesig hou(invigilator) en maak seker leerders kul/verneuk nie( cheat)
haar skoene klik hard voer
oe- assonansie en klanknabootsing/onomatopee: skoene wat klik hard.
kontras in klik en lokaal
skoene wat klik hard=lokaal is doodstil , die kontras is hard vs tjoepstil. klik pla/versteur(disturb) die stilte
op die houtvloer
waarskynlike ‘n ou skool met houtvloere
funksie van versreel 1
beklemtoon geluid/klank van skoene
funksie van versreel 2
beklemtoon beweging van onderwyseres
Enjambament(stylfiguur)
In versreel 2 :Beklemtoon Dat onderwyeseres aaneen stap/aanhou stap
Tjoepstil banke
Beeldspraak:personifikasie+ metafoor.
Banke kan nie tjoepstil boy nie(personifikasie)
Banke(metafoor) verwys na leerders wat tot hul Banke beperk is. Kan nie randbeweeg soos die onderwyeseres nie.
Tjoepstil
Beskryf die atmosfeer in die lokaal
Sintuiglike waarneming
Gehoor- hoer die skoene en leerders wat tjoepstil sit.
Sig(sight)-skoene;banke; hoe onderwyeser stap.
Nog en Dan
Hoor dit gereeld-nie heeltyd nie
Kraak die blaai van ‘n blad
Beeldspraak-metafoor : hoor hoe bladsy geblaai word verbreek die stilte
Lug word nie letterlike gekraak(cracked) nie
Kraak - klanknabootsing
Verbreek die stilte
Halfrym( alliterasie - b) beklemtoon die geluid/klank van die papier wat blaai.
Septembereksamenlug
Gr 12 voorbereidende eksamen(prelim) die atmosfeer/Lug is gespanne. Dit is ‘ neologisme.
Die kente seisoen is in September
Kontras=vrolike tyd(happy time)
Eksamen = vrees en angs
Hande bewe
Beeldspraak-metafoor
Fokus op. Hande van die leerders wat senuweeagtig(nervous) beklemtoon deur an begin van die reel te plaas.
Rukke
Beeldspraak-metafoor
“Bewe” skakel met “rukke”
Skoon wit velle
Tuotologie- wit=skoon
Beklemtoon leerders is nog besig om te skryf.
Inkwarboel
Warboel= chaoties/ongeorganiseerd/deurmekaar
Ink= letters/woorde wat leerders met ‘n pen skryf.
Inkwarboel=kontras tussen skoon, wit papier en nou is paper vol geskryf.
Letterlike en figuurlik van Inkwarboel
Letterlik: krap woorde dood/ui5=slordig(sloppy)
Figuurlike= leerders se gedagte is deurmekaar/Ken dalk nie werk nie.
Sigsintuig
Kan sien en hoer leerders bewe(tremble) en skryf.
Horlosie tel
Beeldspraak:personifikasie : horlosie tel die tyd af
Halfrym(alliterasie-t) beklemtoon tyd wat stadig verby gaan.
URE
Korrekte corm is UUR =meervoud word gebruik om die tyd wat stadig verby til te beklemtoon klink Langer.
Alleenplasing
Beklemtoon hoe stadig die tyd verby gaan. In eksamen voel tyd stadig wanneer jy nie jou werk Ken nie
Sy
Onderwyeseres
Stap stadig
Sluit aan by Strofe 4-stadig
Oes
Metafoor=Antwoorboek ingeneem soos wat ‘n boer Ryo koring sal oes. Skakel met versreel 11.(ryp)
Oes=gather/harvest
Stelle
Antwoordboeke
Een en een
Halfrym (alliterasie-s en assonansie - ee ) beklemtoon hoe stadig sy beweeg en boeker ingeneem word.
:
Dubbelpunt-verduideliking van wat geskryf(kennis) is
Ryp
Figuurlik-verwys na kennis reg is om ingeneem te word deur die onderwyeser
Sinoniem-geskik/gereed.
Ironies-Nie regtig voorbereid nie
Gistermiddag
Vorige dag vir eksamen geleer
Teken Dat leeerder nie voorbereid is nie
Blou op wit:
Gesegde=”swart op wit” blie= leerders skryf met blou pen.
9-11
Onderwyeseres noem antwoordboek in
9-11
Onderwyeseres noem antwoordboek in
Boodskaap
Leerders moet betyds begin leer en sal Dan nie so anstig/gespanne voel nie
Progressie in gedig
Strofe 1= onderwyeseres Stan op en af(hou toesig)
Strofe 2= leerders man die geluid van die vraestelle hoor
Strofe 3= leerders is senuweeagtig
4=tydsverloop(2 UUR gaan verby)
5= onderwyeseres neem die antwoordstelle in