Hoofstuk 6- Stroomelektrisiteit Flashcards
Wat is ‘n elektriese stroombaan
‘N volledige pad waarin elektriese energie oorgedra kan word
Noem die minumum komponente wat in ‘n elektriese stroombaan moet wees
Energiebron
Geleidende materiaal
Toestel
In tabel op bladsy 65 en 66 in handboek
Noem die energie-omskakeling wat in ‘n sel plaasvind
Chemiese potensiële energie word omgeskakel na elektriese potensiële energie wanneer ‘n geleier aan twee punte van die sel verbind word
Wat is ‘n geleier en isolator
Geleier- stowwe wat elektrone toelaat om vrylik deur hulle te beweeg
Isolator- Geliers wat ‘n hoë weerstand bied teen die vloei van lading
Wat is potensiaalverskil
Die verskil in elektriese potensiële energie per eenheid lading tussen twee punte
Bekryf die meting van potensiaalverskil
Dit word geweet gemeet in volt (V) met ‘n voltmeter. ‘N volt meter moet in parallel geskakel word en moet ‘n hoë weerstand om te voorkom dat die stroom deur hom vloei
Ken bladsy 68 in handboek
Wat is ‘n elektriese stroom
Die vloei van lading deur ‘n geleier
Wat is stroomsterkte
Die hoeveelheid lading wat per sekond verby ‘n punt in ‘n geleier beweeg
Beskryf die meting van elektriese stroom
Elektriese stroom word gemeet deur ‘n ammeter in ampère (A). ‘n ammeter word in serie geskakel en moet dus ‘n baie lae weerstand hê dat dit nie die stroom beïnvloed nie
Ken bladsy 70 tot 72 in handboek
Wat is weerstand
Teenstand wat ‘n geleier teen die vloei van die stroom bied
Noem die faktore wat die weerstand van ‘n geleier bepaal
Soort materiaal
Lengte van die geleier (Langer geleier = meer weerstand)
Dikte van die geleier (Dunner geleier = meer weerstand)
Temperatuur van die geleier (Warmer geleier = meer weerstand)
Ken bladsy 74 - 76