Hoofstuk 5- Sure En Bassise Flashcards
Wat is pH
‘n Maatstaf van hoe suur of alkalies ‘n stof is
Wat is sure, neutrale stowwe en basisse
Suur- Stowwe met ‘n pH waarde kleiner as 7
Neutraal- Stowwe met ‘n pH gelyk aan 7
Basisse- Stowwe met ‘n pH groter as 7
Noem die eienskappe van sure
Bitter of suur smaak
Sure is bytend, so dit kan materiale wegvreet of jou vel en oë brand
Dit is oplosbaar in water en vorm waterstofione
Kan ‘n basis neutraliseer
Wat is die eienskappe van basisse
Voel seperig of glad
Nie metale en organiese stowwe los daarin op, daarom word dit baie gebruik vir skoonmaakmiddels
Dit kan oplos in water en vorm hidroksiedione
Dit kan ‘n suur neutraliseer
Wat is indikators
‘N stof wat aandui of ‘n stof suur, alkalies of neutraal is deur van kleur te verander
Ken die indikators wat gehilite is op tabel onder op bladsy 55
Wat is 3 voorbeelde van sterk sure wat in ‘n laboratorium gebruik word
NB
Soutsuur- HCl
Swawelsuur- H²SO⁴
Salpetersuur- HNO³