Hoofstuk 3 Eenheid 3: Die Hidrouliese Domkrag Flashcards
0
Q
Hoe werk ‘n hidrouliese domkrag?
A
Soos wat die arm heen en weer beweeg, pomp die insetsuier olie uit die reservoir deur die reservoir deur die eenweg klep na die hoofsilinder.
1
Q
Wat is die hidrouliese domkrag?
A
Dis ‘n vb v ‘n h stelsel wat ‘n klep en reservoir gebruik
SIEN FIGUUR 3.13 EN 3.14
2
Q
Wat is ‘n doeltreffende manier om te keer dat die vloeistof terug vloei in die reservoir?
A
Deur de klep te gebruik
3
Q
Wat is ‘n klep?
A
Dis ‘n komponent wat die krag in ‘n hidrouliese stelsel beheer deur die vloei vd vloeistof te stop of te laat begin