Hoofstuk 3 Eenheid 2: Die Hidrouliese Pers Flashcards
Wanneer en deur wie is die eerste hidrouliese pers gevind?(2)
1796 - Britse ingenieur, Joseph Bramah
Wat is die hidrouliese pers?(1)
‘N hidrouliese stelsel wat Pascal se beginsel gebruik om ‘n krag deur ‘n vloeistof oor te dra en die krag te vergroot met gebruik v ‘n silinder met groter oppv
Wat is ‘no ander naam vir die pers?
Bramah-pers
As die insetkrag 50N is en die oppv v klein silinder is 100mm2 en die oppv v die groot silinder is 600mm2, wat is die uitsetkrag?
(Sien figuur 3.8 op bladsy 63 in Tegnologie Handboek en lees ook die vergelyking deel deur)
50N x 6 ( groot silinder = 6x groter)
300N = Uitsetkrag
Teken(op papier/ in kop) ‘n stelseldiagram v hidrouliese stelsel
insetkrag wat op suier uitgeoefen word –> (INSET)
krag oorgedra deur vloeistof –> (PROSES)
uitsetkrag is 6x groter as insetkrag –> (UITSET)
Gee 2 formules om MV v ‘n hidrouliese stelsel te bereken
- MV = Lading(UitsetKRAG)/Inspanning(InsetKRAG)
2. MV = oppv v UITsetsuier/oppv v INsetsuier
Kyk na fig 3.8 en bereken dan die MV op 2 maniere
- MV = Uitsetkrag/Insetkrag
= 400N/50N = 8 - MV = Oppv v uitsetsuier/Oppv v insetsuier
= 800mm2/100mm2 = 8