Hoofstuk 3 Eenheid 1: Pneumatiese En Hidrouliese Stelsels Flashcards
Wat is die definisie van Hidroulika?(1)
Oordrag van krag deur vloeistof
Wat is die definisie van Pneumatika?(1)
Oordrag van ‘n krag deur saamgeperste gas
Wat is die definisie van ‘n pneumatiese stelsel(1)
Meg stelsel wat saamgeperste gas gebruik om MV te gee
Wat is die definisie van Hidrouliese Stelsel?(1)
Stelsel wat vloeistowwe gebruik om MV te gee
Noem 3 eienskappe van Pneumatiese-/Hidrouliese Stelsels
- Word deur gas/vloeistof oorgedra
- Krag wat op 1 suier uitgeoefen word, word deur gas/vloeistof oorgedra om ander suier uit te druk
- Rigting vd krag deur ‘n pneumatiese-/hidrouliese stelsel kan verander word as gebuigde pype gevul met saamgepreste lug/vloeistof gebruik word
Wat se Pascal se beginsel?
… dat ‘n verandering in druk op enige punt in ‘n geslote vloeistof onverminderd na alle punte in die vloeistof oorgdra word
Waarvoor stan p, F en A in Pasca se beginsel?(3)
p = Krag F = Krag uitgeoefen A = Eenheidsoppv..
Wat is die beginsel vir ‘n hidroulise stelsel volgens pascal?
p1 = p2
F1 = insetkrag F2 = uitsetkrag
A1 = oppv v insetsilinder A2 = oppv v uitsetsilinder
WAT IS DIE FROMULE OM DIE UITSETKRAG UIT TE WERK?
F2 = A2/A1 x F1
Insetkrag = 50N Oppv v insetsilinder = 100mm2 Uitsetkrag = ? Oppv v uitsetsilinder = 800 mm2
p1 = p2 F2 = A2/A1 x F1 F2 = 800/(100 x 50N) F2 = 400N
Wat is een van die vroegste toepassings van hidroulika?(1)
Hidroulise Pers