Hoofstuk 13 Flashcards
Waarheen wil Barries vir Jona vat?
Na die veearts op Humansdorp.
Hoekom wil Paul nie die moeite doen nie?
Dit sal geldmors op ‘n vreemde hond, wat sal doodgaan.
Wie sal die kostes dra?
Barries.
Wat stel Paul voor, moet hulle eerder doen?
‘n Klein hondjie koop ,wat Barries self kan grootmaak.
Wat wil Barries aan Paul doen, oor sy voorstel?
Hy wil vir Paul doodgooi met ‘n stoel.
Wanner het Paul dieselfde belofte gemaak?
Twaalf jaar gelede.
Hoekom wil Paul Barries se bakkie leen?
Hy wil self die hond veearts toe vat.
Wat besluit paul, om met die hond te doen?
Hy en Barries sal veearts toe bly.
Waar sit Barries om vir Jona te help?
Op die agersitplek met Jona se kop op sy skoot.
Waarom mag Stef op Paul se plaas bly?
Hy is soos ‘n broer vir Paul en het lewensreg.
Watter nuus i.v.m Paul se verlede, deel Barries met Paul?
Paul en Stef het saam grootgeword, omdat paul se pa ‘n nikswerd ,uitvaagsel was.
Hoe weet Barries, dat Paul baie baklei het?
Daar is letsels op sy hande en sy gesig is voos geslaan.
Wat is ‘n “scumbag” wat Barries vir Paul noem?
‘n Uitvaagsel en ‘n nikswerd mens.
Hoekom kan Barries nie Paul se tatoeeermerke onthou nie?
Toe Paul met Vera getroud was, het hy nie tatoeeermerke gehad nie.
Wat beteken dit as Paul se gesig voos geslaan is?
Pap geslaan. Vol merke en littekens.
Wie is die veearts op die dorp?
Dokter Gretha Hakinin, ‘n skraal, blonde vrou.
Wat is die veearts se voorlopige bevinding?
Die hond is inwendig beseer en ‘n wonderwerk dat hy nog lewe.
Hoe is dit moontlik dat Jona nog lewe?
Hy is jonk en in ‘n stekende kondisie.
Hoe lyk die dokter se oe vir Barries?
Lig, deurskynend en poeierblou.
Wat wil die veearts eers doen, om haar vermoede te bevestig?
Plate nee.
Wat sal ‘n operasie nagenoeg kos?
Vyf tot sesduisend rand.
Waarom fluit Paul, toe hy hoor wat dit sal kos?
Hy besef dit is te duur vir ‘n vreemde hond.
Hoeveel deposito moet Paul betaal?
Tweeduisend rand.
Watter snedige aanmerking maak Barries teenoor die dokter?
Hy se hy is nie ‘n OTM nie.
Hoe kry Barries die geld bymekaar?
Hy trek eenduisend vyfhonderd rand by die bank en by die pandjieswinkel verkoop hy sy horlosie en sonbril vir vyfhonderd rand.
Watter opdrag gee Barries vir Dokter Hakinin, toe hy die geld bring?
Sy moet Jona se lewe red.
Wat vertel Paul vir die dokter van Jona?
Jona is nie Barries se hond nie en Barries het amper verdink toe hy hom uit die sloep gered het.
Hoe lank het Jona moontlik in die sloep vasgesit?
Omtrent ‘n dag en ‘n nag.
Wat dink die dokter van Jona?
Hy is ‘n pragtige labrador -golden retriever- mengsel.