Buiteblad Flashcards
Watter toekening het die jeugroman ontvang?
LAPA jeugroman kompetisie.
Waarna wys die titel van die boek?
Om vars lug in te neem.
Wie is die outeur?
Jan Vermeulen
Watter uitgewer het die boek gepubliseer ?
LAPA Uitgewers.
Wat is die hoofkarater se naam?
Barries Barnard.
Hoekom sou sy bynaam Barries wees?
Dis afgelei van sy van, Barnard.
Waarom is die woord HAAT in hoofletters geskryf?
Dit is die sterk emosie wat die hoofkarakter dryf tot sy val en verval.
Hoe wil Barries sy pa leed aandoen?
Hy wil rottegif ingee.
Hoekom wil hy nie net sy pa sumier vermoor nie?
Nee, want hy wil hom stadig laat ly, terwyl hy krul van die pyn.
Watter straf wag op Barries , as hy nie by sy pa sou gaan bly nie?
Hy sal trokstaf moet uitdien.
Hoe lank sal Barries by sy pa moet bly?
Ses weke.
Wat beteken dit as die dorpie “in die middel van nerens” is?
Ver van die stede en dorpe af. Eensaam en afgelee. Feitlik geen beskawing in sig nie.
Watter woord dui aan, dat die dorpie aan die see gelee is?
‘n Kus dorpie.
Wat is die letterlike betekenis van die woord “reis”?
Om van een plek na ‘n ander te ry/loop/gaan.
Watter emosionele reis onderneem Barries, as hy by sy pa gaan bly?
‘n Reis van genising