HFST 14 BL 171 en 172 Flashcards
1
Q
chiffonade
A
fyngekerfde of gesnipperde groen blaargroente soos kool, blaarslaai en kruie
2
Q
julienne
A
groente wat in lang, dun vuurhoutjiestokkies gesny is
3
Q
brunoisie
A
dit is baie klein blokies
4
Q
batonnet
A
sny die groente in n reghoekige vorm.sny die reghoek in skyfies
5
Q
macedoine
A
sny die batonnet in blokkies
6
Q
vichy
A
sny silindervorimige groente in ringetjies