Gevare van elektrisiteit Flashcards

1
Q

Gevare van elektrisiteit, noem 5 van die 12

A
  1. Gerafelde kabels is baie gevaarlik.
  2. Moet nooit aan oop elektriese drade raak nie.
  3. Moenie enige iets anders as ‘n kragprop in ‘n propgat druk nie.
  4. Moenie muursokke oorlaai nie.
  5. Moenie dat die kragdrade oor ‘n verwarmer lê nie.
  6. Maak seker die kragdrade is geïsoleer.
  7. Maak seker as jy gate in ‘n muur boor, dat jy weet waar die kragdrade loop.
  8. Maak seker dat alle drade nie beskadig is nie.
  9. Moet nooit ‘n kragprop aan sy kabel uit die propgat trek nie.
  10. Moenie met elektrisiteit werk as daar water naby is nie.
  11. Moenie jou vinger in muurproppe druk nie.
  12. Moenie aan elektriese toestelle raak as jou lyf nat is nie.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

__________ ____________ is baie gevaarlik

A

Gerafelde kabels is baie gevaarlik

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Moet nooit aan ____ ___________ ______ raak nie.

A

Moet nooit aan oop elektriese drade raak nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Moenie enige iets anders as ‘n _________ in ‘n _____________ druk nie

A

Moenie enige iets anders as ‘n kragprop in ‘n propgat druk nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Moenie __________ oorlaai nie

A

Moenie muursokke oorlaai nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Moenie muursokke _________ nie

A

Moenie muursokke oorlaai nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Moenie dat die ___________ oor ‘n verwarmer lê nie

A

Moenie dat die kragdrade oor ‘n verwarmer lê nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Moenie dat die kragdrade oor ‘n ________ lê nie

A

Moenie dat die kragdrade oor ‘n verwarmer lê nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Maak seker die _________ is geïsoleer

A

Maak seker die kragdrade is geïsoleer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Maak seker die kragdrade is _____________

A

Maak seker die kragdrade is geïsoleer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Maak seker as jy _____ __ __ _____ _____, dat jy weet waar die kragdrade loop

A

Maak seker as jy gate in ‘n muur boor, dat jy weet waar die kragdrade loop

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Maak seker as jy gate in ‘n muur boor, dat jy weet waar die _________ loop

A

Maak seker as jy gate in ‘n muur boor, dat jy weet waar die kragdrade loop

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Maak seker dat alle _____ nie beskadig is nie

A

Maak seker dat alle drade nie beskadig is nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Maak seker dat alle drade nie _________ is nie

A

Maak seker dat alle drade nie beskadig is nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Moet nooit ‘n __________ aan sy kabel uit die __________ trek nie

A

Moet nooit ‘n kragprop aan sy kabel uit die propgat trek nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Moet nooit ‘n kragprop ____ ____ __________ uit die propgat trek nie

A

Moet nooit ‘n kragprop aan sy kabel uit die propgat trek nie

17
Q

Moenie met elektrisiteit werk as daar ________ ______ ___ ___

A

Moenie met elektrisiteit werk as daar water naby is nie

18
Q

Moenie jou _________ in ___________ druk nie

A

Moenie jou vinger in muurproppe druk nie

19
Q

Moenie aan _____________ ____________ raak as jou lyf nat is nie

A

Moenie aan elektriese toestelle raak as jou lyf nat is nie

20
Q

Moenie aan elektriese toestelle raak as jou ___ ___ is nie

A

Moenie aan elektriese toestelle raak as jou lyf nat is nie