GESK_KW1 Flashcards

1
Q

Wat is geskiedenis?

A

> die studie van hoe die wêreld met tyd verander en ontwikkel het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Hoe weet jy van goed uit die verlede?

A

> Jy kry jou inligting uit verskillende bronne:
* Geskrifte en prente/afbeeldings:
die boeke wat jy lees, rots tekeninge, foto’s
* Mondelinge vertellings:
die stories en liedere wat daar van een generasie aan die volgende vertel word
* Argeologie:
opgrawings van mense wat in die verlede gelewe het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Die grootste WARM woestyn ter wêreld, byna so groot soos Europa of die verenigde state (USA)

A

Die Sahara

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Waarmee het die mense van Wes-Afrika handel gedryf in die woestyn ?

A

Dryf handel met:
-1, sout = uit die SAHARA gegrawe is

> gee smaak aan kos
presserveer kos = hou langer

2, goud = langs die NIGER-rivier

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Met wie het die mense van Wes-afrika handelgedryf deur die Sahara woestyn te deurkruis?

A

die woestyn deurkruis om handel te dryf met:
- mense in Noord-Afrika
- mense langs die Middelandse See

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Waarom is kameelkaravane gebruik om mense en goedere deur die woestyn te vervoer?

A

hulle is aangepas vir die woestyn:
> dra dieselfde vrag as osse, maar oor ‘n langer afstand
> geen probleme om in die sand te loop nie
> verduur koue en hitte goed
> benodig min water siende dat water skaars is in die woestyn= slegs oases.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Hoekom was Kameelkaravane stadig en riskant?

A

want daar was gevare:
1, sandstorms
2, hitte
3, gebrek aan voedsel en water langs
die pad = slegs oases
4, kan verdwaal
5, rowers wat hul aanval

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat was die “skepe van die woestyn” genoem?

A

Kameelkaravane

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is Kameelkaravane

A

Handelaars wat met groepe kamele gereis het om goedere of mense te vervoer. Suksesvolle handelaars kon meer as ’n duisend kamele in hul karavane hê.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

`n Plek met water en bome in die
woestyn waar reisigers kon rus.

A

OASE:

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Watter 3 Koninkryke het tot stand gekom in Wes-Afrika tussen die 9 en 16de eeu?

A

1, Ghana
> 1250 - 1450
2, Mali
> 14de eeu
3, Songhai
> 800-1600

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat het stede in Afrika met Europa en die Middellandse See verbind

A

Karavaan roetes

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat word die gebied genoem wat strek vanaf:
noord van die woude van Sentraal-Afrika tot suid van die Saharawoestyn?

A

Die Sahel gebied

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat het Handelaars vanaf Noord-Afrika gebring om te verhandel met Wes-Afrika?

A

1, sout = betaalmiddel en ruilmiddel
2, speserye
3, perde
4, dadels
5, kamele
6, tekstielstowwe

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wat het handelaars van Suid van die Sahara aangebied?

A

het aangebied:
> goud = betaalmiddel en ruilmiddel
> timmerhoud
> neute
> ivoor
> vere: volstruis en pou

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wat het die mense van Maldive eilande (Indiese Oseaan) as geld gebruik in Mali?

A

Kauriskulpe

17
Q

Van een geloof na ‘n ander oorgaan?

18
Q

Mense wat ‘n onderwerp bestudeer en baie daarvan weet?

19
Q

Die rivier deur Mali?

20
Q

Watter kommoditeit was baie skaars in Mali waarvoor hulle met goud betaal het?

A

Boeke

daarnaas, tekstielstowwe, perde en luuksegoedere

21
Q

Noem enige 3 handelsware wat na Wes-afrika vanaf Noord afrika gebring is

A

Sout
perde
kamele
speserye
tekstielstowwe
dadels