Geografie Kwartaal 3+4 Flashcards

1
Q

Wat is weer?

A

Dis die toestand van die atmosfeer/lug op ‘n spesifieke tyd in ‘n beperkte area. Dit sluit die temperatuur, wolklaag en neerslag in

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat kan mens gebruik om die weer op ‘n spesifieke dag aan te dui?

A

Weerkaart

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat gebruik ‘n weerkaart om die weer aan te dui?

A

Woorde of simbole

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Die weer verander gedurig. Waarmee meet mens die veranderinge in die weer?

A
  1. Spesiale instrumente of gereedskap
  2. Meeteenhede soos grade Celsius of millimeter
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Hoe word temperatuur gemeet?

A

Met ‘n termometer in grade Celsius

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is die minimum en maksimum temperatuur?

A

Dis die koudste en die warmste wat dit in die dag raak

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Hoe sal jy die volgende temperature beskryf:
1. <5 grade Celsius
2. 6-10 grade Celsius
3. 11-17 grade Celsius
4. 18-27 grade Celsius
5. 28-32 grade Celsius
6. >33 grade Celsius

A
  1. Baie koud
  2. Koud
  3. Matig
  4. warm
  5. Baie warm
  6. Bloedig warm
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is wind?

A

Dit is lug wat oor die land se oppervlakte waai

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Hoe word wind beskryf?

A
  1. Hoe sterk of vinnig dit is
  2. Die rigting waarvandaan dit waai
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Hoe word windspoed bepaal?

A

Met ‘n windmeter (spesiale instrument wat windsterkte meet). Dit word in km/h gemeet

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat beteken windsterkte? Vir elke windspoed, sê watter tipe wind dit is en wat jy sal sien of voel
1. <5km/h
2. 6-19 km/h
3. 20-39 km/h
4. 40-61 km/h
5. 62-87 km/h
6. 88-118 km/h
7. >119 km/h

A
  1. Kalm - rook trek reguit boontoe
  2. Ligte briesie - Rook trek effens skuis, voel wind op gesig
  3. Sterk bries - Stof en klein takkies beweeg
  4. Sterk wind - Groot takke beweeg, sambrele waai om
  5. Stormsterkte wind - Moeilik om teen wind te loop; klein en groter takke word van bome afgewaai
  6. Storm - Bome word ontwortel; skade aan geboue waarskynlik
  7. Orkaan - Ernsige skade aan geboue; wydverspreide skade aan gebied
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Hoe wys ‘n windkous die wind rigting?

A

Die windkous raak vol wind en waai weg van die windrigting

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Hoe dui ‘n weerhaan windrigting aan?

A

DIe pyl wys in die rigting waarvandaan die wind kom

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat is wolklaag?

A

Hoeveel van die lug met wolke bedek word, bv. bewolk, gedeeltelik bewolk, helder

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Noem die verskillende tipes neerslag

A
  1. Reën - water val in druppels
  2. Hael - water val as gevriesde waterdruppels tydens ‘n donderstorm
  3. Sneeu - water val as sagte bevrore ysvlokkies
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wat is die verskil tussen ‘n reënbui en misreën?

A
  1. Reënbui - reën wat slegs vir kort rukkie val, bevat swwar druppels
  2. Mis- of motreën - reën wat aanhoudend val met ligte druppels
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

Hoe word reënval gemeet?

A

Met ‘n reënmeter in millimeter (mm)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
18
Q

In Suid-Afrika, wie is verantwoordelik vir weerkaarte?

A

Suid-Afrikaanse Weerdiens

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
19
Q

Wat is die klimaat?

A

Dit is ‘n beskrywing van hoe die weer gewoonlik op ‘n sekere tyd vd jaar oor ‘n groot area is
bv. dit is gewoonlik koud in suidelike Afrika van Mei-Augustus (wintermaande) en warm tussen Novemberr en April

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
20
Q

Hoe beskryf mens die klimaat van ‘n plek?

A

Jy beskryf:
1. Hoe winter ne somer verskil
2. Hoeveel dit gewoonlik in die winter en somer reën
3. HOe warm of koud dit in die somer en winter is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
21
Q

Watter tipe klimaat het SA?

A

Wisselende klimaat op verkillende plekke in die land

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
22
Q

Beskryf die reënval in Suid-AFrika?

A

SA is ‘n baie droë land
Reënval is ongelyk versprei

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
23
Q

Watter dinge/aktiwiteite in ‘n gebied kan beïnvloed word deur die fisiese kenmerke en klimaat van ń gebied?

A

Die plante en diere wat natuurlik in daardie gebied voorkom, asook wat mense in daardie gebied kan doen om ‘n bestaan te voer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
24
Q

Wat sluit natuurlike plantegroei in?

A

Plante en bome wat vanself groei sonder die hulp van mense

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
25
Q

Noem verskillende plantgroeistreke in SA (7)

A
  1. Woestyn
  2. Fynbos
  3. Grasland
  4. Sukkulente-Karoo
  5. Savanna
  6. Woud
  7. Boslandskap
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
26
Q

Waar groei fynbos?

A

WesKaap

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
27
Q

Noem 3 voorbeelde van fynbos

A

Proteas, Erika’s en resto’s

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
28
Q

Wat is die kenmerke van fynbos?

A

Dit is plante wat in warm droë somers en koue nat winters kan oorleef.
Die blare is wasagtig of doringagtig met haartjies of fyn puntjies wat keer dat die plante water verloor wanneer daar droogte of hoë temperature is
Rook van somerbrande laat die sade ontkiem en begin groei

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
29
Q

Beskryf die plantgroeistreek vd Noord-Kaap

A

Woestyn
Meestal droog deur die jaar
Slegs klein bossies en vetplante oorleef die koue winters en warm somers
Grond is klipperig/sanderig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
30
Q

Waarom kan vetplante in die woestyn oorleef?

A

Stoor water in vlesige blare

31
Q

Wat gebeur as daar goeie reënval in die Noord-Kaap is?

A

Duisende wilde blomme in die lente en begin vd somer

32
Q

Watter tipe klimaat het die Suid-Kaap en KwaZulu-Natal?

A

Hoë reënval en warm dwarsdeur die jaar

33
Q

Watter plante groei in Suid-Kaap en KZN?

A

Plante benodig hitte en water om te groei
Bome in hierdie streke groei hoog en sterk
DUs is daar aansienlike woude

34
Q

Wat is die meeste van SA se natuurlike plantegroei?

A

Gras
Dit groei in graslande en savannas
Word ook ‘veld’ genoem

35
Q

Noem die kenmerke van veld/graslande

A
  1. Groei in streke of gebiede wat warm, nat somer en koue droë winters met swaar ryp
  2. Paar bome en struike soos akasias - dit is omdat veldbrande maklik in graslande ontstaan
  3. Landskap is gewoonlik plat of laag met golwende heuwels en valleie
36
Q

Waarvoor word meeste graslandgebiede in SA gebruik?

A

Boerdery, bv. mielies en koring

37
Q

Wat is hernubare hulpbronne?

A

Jy kan dit meer as een keer gebruik
Jy kan dit weer en weer gebruik sonder dat dit opraak
Bv. wind om elektrisiteit op te wek. Wind sal nie opraak nie

38
Q

Wat beteken niehernubare hulpbronne?

A

Jy kan dit net een keer gebruik, dit word nie deur die nattur vervang of hernu nie
Bv. minerale soos goud

39
Q

Wat is hulpbronne?

A

Dit is dinge wat jy kan gebruik

40
Q

Noem twee natuurlike hulpbronne

A
  1. Water
  2. Grond
41
Q

Hoe kan hernubare hulpbronne beskerm word?

A

Mense moet die gebruik daarvan goed bestuur
Bv. vis is hernubaar want hulle kry babas maar as te veel vis gevang word en geëet word bly daar nie genoeg vir oor om nuwe vis te maak nie

42
Q

Wat is minerale?

A

Dit is hulpbronne of stowwe wat onder die grond voorkom
Bv. goud en silwer
Dit is nie-lewende stowwe (word nie van plante en diere gevorm nie)
Dit is nie-hernubaar want dit neem baie lank om te vorm in die natuur

43
Q

Noem voorbeelde van minerale wat ons elke dag gebruik. 4

A
  1. Goud, silwer, diamante - geld en juwele
  2. Platinum, yster en tin - masjinerie en motors
  3. Mangaan - maak staal sterker
  4. Koper - waterpype en elektriese drade
44
Q

Hoe vorm steenkool? 4stappe

A

Nie-hernubare hulpbron
1.Meer as 300 miljoen jaar gelede in moerasse gevorm
2.Verottende bome en ander plante het in water geval en is met modder bedek
3.Verrottende plantlae verhard onder die modder en vorm TURF
4.Lae turf is al dieper begrawe - gewig/druk van grond bo-op plus hitte verander turf in steenkool

45
Q

Hoe word steenkool as hulpbron gebruik? 4

A

1.Nywerheid: teerpaaie, staalproduksie, sement produksie
2. Brandstof: verhitting, elektrisiteit, petrol
3. Kos: preserveermiddels, kunsmatige suiker, bakpoeier
4. In die huis: seep, linoleum, medisyne

46
Q

Hoekom is steenkool nie ‘n mineraal nie?

A

Minerale word van nie-lewende stowwe gemaak. Steenkool vorm uit verrottende bome (plantmateriaal)

47
Q

Hoe het mynbou Suid-AFrika se ontwikkeling beïnvloed?

A

Nedersettings is gebou op plekke waar minerale of steenkool ontdek is, bv. Johannesburg en Kimberley

48
Q

Waar/vals: Industrieë is naby aan myne omdat dit minerale gebruik

49
Q

Kies die regte antwoord:
Plekke wat energie produseer is _____ areas waar minerale gevind word
a. Ver
b. Naby

50
Q

Wat is mynbou?

A

Dit is om waardevolle stowwe soos minerale en steenkool onder uit die grond op te grawe en te verwyder

51
Q

Wat word die mense genoem wat in myne werk?

A

Myners of mynwerkers

52
Q

Noem die verskillende tipes mynbou

A

a. Oppervlakmynbou
b. Skag- en diepvlakmynbou

53
Q

Wat is oppervlakmynbou?

A

Sommige minerale lê naby aan die oppervlak vd grond
Minerale word gemyn deur lae en lae rots te verwyder
Myners sny die oppervlak oop en haal die mineral uit deur ‘n groot opening in die grond
(kyk op bladsy 91 diagram)

54
Q

Waar is die grootste oppervlakmyn?

A

Phalaborwa
Dit is 2000m in deursnee
Grootste mensgemaakte gat in SA
Dit is ‘n kopermyn

55
Q

Waar/vals: SA het van die diepste myne in die wêreld

A

Waar
tot 4km diep

56
Q

Hoe werk skag/diepvlakmyne?

A

‘n Lang tonnel of skag gaan diep onder die grond
Myners ry met hysbakke in die skag af
Tonnels word van die skag af gegrawe om minerale/steenkool te bereik
Myners beweeg met karretjies rond in die tonnels
Bore en water word gebruik om rostsoppervlak of steenkoollae op te breek
(kyk op p92 deursnee van skagmyn)

57
Q

Hoe word minerale gemyn?

A

Skag/diepvlak myn
Dikwels deel vd rots
Rots word opgebreek in kleiner deeltjies
Na oppervlak
Fynmaak om minerale uit te kry
Oorskiet rots op hope - Mynhope

58
Q

Wat is die impak van mynbou op die omgewing?

A

a. Waterbesoedeling
b. Lugbesoedeling
c. Vernietiging van plantegroei en natuurlewe
d. Afval

59
Q

Wat gebeur wanneer ‘n myn nie meer gebruik word nie?

A

Dit laat ‘n reuse opening agter
Dit raak geleidelik vol water
Giftige chemikalieë soos sure en uranium kan by hierdie water insypel
=Suurmyndreinering

60
Q

Wat is suurmyndreinering?

A

Ongebruikte myne laat ‘n reuse openinge agter
Dit raak geleidelik vol water
Giftige chemikalieë soos sure en uranium kan by hierdie water insypel
(sien p93 skets)

61
Q

Hoe veroorsaak myne waterbesoedeling?

A

Na suurmyndreinering
Grondwater vloei honderde kilometers na riviere en mere

62
Q

Hoe affekteer waterbesoedeling mense en die omgewing?

A

Mense gebruik die besoedelde water om te drink, vir hul diere en vir besproeiing
Vis en ander natuurlewe gaan dood

63
Q

Hoekom is waterbesoedeling ‘n groot probleem in SA?

A

98% van SA is baie droog
Daar is watertekorte
Waterbesoedeling beteken dat daar nog minder water beskikbar is vir mense, diere en landbou

64
Q

Wat is die gevolge van lugbesoedeling?

A

Dit kan siekte en dood veroorsaak
bv. asbesvesels

65
Q

Wat is die probleem met asbes?

A

Mense het nie geweet dit is gevaarlik nie, en het dit gebruik as boumateriaal
Dit kan longe beskadig en kanker veroorsaak

66
Q

Hoe kan mynbou plantegroei en natuurlewe affekteer?

A

Chemikalieë en stof van besoedeling beskadig plante en natuurlewe
Verander die land en die vloei van riviere
Oppervlakmynbou vernietig bogrond met plantegroei, habitatte, skuilings en kos vir natuurlewe

67
Q

Hoe kan mynbou afval gevaarlik wees?

A

Waterbesoedeling met gevaarlike stowwe
Bv by Wonderfonteinspruit word mense gewaarsku om nie hul diere uit die rivier te laat drink of die water vir besproeiing te gebruik nie

68
Q

Wat is die risiko’s vir myners in skag/diepvlakmyne? (5)

A
  1. Gevaarlike gasse-Myners is afhanklik van ventilasieskagte en pomp - die lug is besoedel en stowwerig
  2. Ongelukke en Rotsstortings kan myners beseer of vasval i die myn
  3. Siektes- silikose, longsiektes
    4.Oorstromings
  4. Ontploffings -Plofstowwe is lawaaierig en gevaarlik
69
Q

Kan mynwerkers siek word as gevolg van hul werk? Verduidelik

A

Ja
Minerale wat hul inasem gaan sit vas in die longe - veroorsaak pneumokoniose
Dit vat tot 20jaar om te ontwikkel
Hulle raak kortasem en hul longe raak vol vloeistof

70
Q

Wat is silikose?

A

‘n Siekte agv mynbou
Inasem van silikastof in sand en granietrotse
1 uit 4 langtermyn myners ly aan silikose
Hulle het ‘n hoë risiko vir tuberkulose en longkanker

71
Q

Hoe kan myne veilig gehou word? (4)

A
  1. Ventliasie vd werkarea met vars lug
  2. Suurstofmaskers wat stof uitfiltreer
  3. Hou rotsoppervlak nat - minder stof
  4. Masjinerie en toerusting moet nagegaan word - goeie werkende toestand, veilig
72
Q

Where do sheep go on holiday?

A

Baaaaaa-hamas

73
Q

When does Friday come before Thursday?

A

In the dictionary

74
Q

I’m going out with the kids

A

I better teach them